02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

strydig is met die realisering van Afrika se waardigheid,

waardes en aspirasies. Wat veral sorg gewek het, was

NEPAD.

Die Forum het neoliberale globalisasie en verdere

integrasie van Afrika in ’n onbillike sisteem as basis vir

sy groei en ontwikkeling verwerp. Daar was in hierdie

verband sterk konsensus dat inisiatiewe soos NEPAD,

wat ingegee is deur die IMF-WB-strategieë van

Strukturele Aanpassingsprogramme, handelsliberalisering

wat Afrika bly onderwerp aan ongelyke

handelstransaksies, en regeringsbeperkings wat uit die

praktyke van Westerse lande ontleen is, nie in die kultuur

en geskiedenis van die nasies van Afrika gewortel is nie.

Watter meriete is daar dan in APRM-deelname,

NEPAD-legitimering en die generering van verwarring

onder kiesers namens Johannesburgse kapitaal, Pretoria

se subimperiale agenda en die VSA se Staatsdepartement

en Pentagon? Diegene in die Suid-Afrikaanse

samelewing wat opreg verbind is tot ’n renaissance in ’n

Afrika wat van uitbuiting bevry is, moet hulle eerstens

kwel oor die enorme skade wat deur hul eie regering en

kapitalistiese klas aangerig word.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 66

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!