FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK
FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK
FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
• Dossier: FAK-Manifes

Manifes:

die hoekom en die wat daarvan

DIE BEGRIP MANIFES SUGGEREER DIKWELS

POGINGS OM SITUASIES VAN ERNSTIGE

ONSEKERHEID EN WANHOOP TE PROBEER

VERDRYF EN SEKERHEID EN HELDERHEID IN DIE

PLEK DAARVAN TE STEL. DIT VERKLAAR

GEDEELTELIK WAAROM AFRIKANERS JUIS NOU

’N ERA VAN MANIFESTE BELEEF. MANIFESTE

VERTEENWOORDIG INDERDAAD POGINGS OM

AFRIKANERS SE TOESTAND VAN WANTROUE EN

VERTWYFELING TE PROBEER HANTEER.

Deur Koos Malan *

D

ie begrip manifes suggereer ook ’n aanspraak op

gesaghebbendheid en gee voor om rigtinggewend

te wees. Dié skyn verseker

egter nie noodwendig die

sukses van manifeste nie.

Trouens, manifeste het waarskynlik

eerder ’n geskiedenis

van mislukking as van

sukses. Om sinvol en

suksesvol te wees, moet ’n

manifes deur die FAK drie

dinge doen:

• Eerstens moet dit die

toestand en posisie van

Afrikaners akkuraat vertolk.

• Tweedens moet dit

Afrikaners se politieke

patologieë – die misplaaste

en selfbenadelende reaksies op ons problematiek –

begryp.

• Derdens moet dit weliswaar nie ’n bloudruk nie,

maar in algemene terme die rigting vir samehangende

openbare aksie aandui.

Afrikanertoestand

Die teenswoordige sentiment onder die oorgrote

meerderheid Afrikaners is een van vertwyfeling,

wantroue en wisselende grade van angs. Daar heers

gebrekkige vertroue of daar hoegenaamd ’n blywende

plek vir Afrikaners in Suid-Afrika is en – indien

Afrikaners wel ’n plek het – of dit as ’n

selfrespekterende gemeenskap of bloot as ’n klompie

losdrywende individuele ondernemers is. Daar heers

groeiende en tegelyk grondige rede tot angs oor

persoonlike veiligheid. Afrikaners deel dié angs met

* Medeprofessor in regte aan die Universiteit van Pretoria

ander Suid-Afrikaners, maar onder eersgenoemde is dit

meer akuut vanweë die feit dat Afrikaners nie oor die

politieke magsmiddele beskik of die vooruitsig het om

daaroor te beskik om iets hieromtrent te kan doen nie.

Daar heers ewe grondige redes vir groeiende angs

vanweë die feit dat ons taal, kulturele en

onderwysbelange – dinge wat van wesenlike belang vir

enige gemeenskap is – grotendeels aan die diktate van

’n onsimpatieke en bykans oppermagtige regering

uitgelewer is. In die aangesig van ’n falende openbare

sektor heers daar toenemende wantroue in Suid-Afrika

se vermoë om ’n funksionerende staat in stand te hou,

of in plaas daarvan in toenemende grade van

wanfunksionering en chaos te versink. Onder die

Afrikaanse jeug word Suid-Afrika se politieke orde

gewantrou weens sy onvermoë of onwilligheid om die

beroeps- en dergelike geleenthede te bied wat hulle

professionele ambisie in dieselfde

mate as dié van ander

jong Suid-Afrikaners kan

bevredig. Die enorme vertroue

wat daar sedert 1994 op die

Grondwet as belangebeskermer

geplaas is, het merkbaar

verweer. Die gekwetste geskiedsbeeld

wat die afgelope

jare van Afrikaners gekweek

is, het die morele vesel wat

die voorwaarde vir selfvertroue

en selfgeldende aksie is,

beduidend ondermyn en gelei

tot wesenlike wantroue onder

Afrikaners oor hulle vermoëns

en hulle reg op enige openbare aansprake. Die

partypolitiek, wat vir bykans ’n eeu die primêre middel

vir die omsien na Afrikanerbelange was, het gekwyn

tot die bykans niksbeduidende rol wat dit vandag het,

en die partypolitieke leierskap – die korps van leiers

wat eweneens vir bykans ’n eeu die hoofobjek van die

politieke vertroue van Afrikaners was, het verdwyn en

is nie met nuwe middele en nuwe leierskap vervang

nie. Alles waarna pas verwys is, kan terug herlei word

na ’n enkele kernoorsaak vir die toenemende angs en

wantroue: Afrikaners as ’n minderheid sonder politieke

mag en beduidende hefkrag en oënskynlik sonder enige

ander middele en vermoë beleef ’n diepliggende verlies

aan beheer om enigiets omtrent die oorsake van hulle

angs en vertwyfeling te kan doen.

Reaksies

Dit lei tot ’n verskeidenheid van reaksies, wat op

sigself die verdere verlies aan vertroue vererger en die

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 51