02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

heid oor maatskaplike en gender-gelykberegtiging,

steeds die maatskaplike en ekonomiese maatreëls

aanvaar wat bygedra het tot die marginalisering van

vroue;

(d) dat sy belangrikste teikens, in weerwil van sy

aanspraak op Afrika-oorsprong, steeds buitelandse

skenkers bly, veral in die G8;

(e) dat sy visie van demokrasie gedefinieer word

deur die behoeftes om ’n funksionele mark te skep;

(f) deurdat die eksterne omstandighede wat

grondliggend aan Afrika se ontwikkelingskrisis is,

onderbeklemtoon word, dit geen betekenisvolle

maatreëls tref om die uitwerking van hierdie omgewing

op Afrika se ontwikkelingspogings te bestuur of aan

bande te lê nie. Inteendeel, die betrokkenheid wat dit

nastreef by instansies en prosesse soos die Wêreldbank,

die IMF, die WHO, die Verenigde State se Africa Grow

and Opportunity Act, die Cotonou-ooreenkoms sal

Afrika se ekonomieë steeds tot sy nadeel in hierdie

omgewing vassluit;

(g) dat die middele vir mobilisering van hulpbronne

die disintegrasie van Afrika-ekonomieë, wat ons onder

strukturele aanpassing en WHO-regulasies aanskou het,

verder aanhelp.

Afrika-kritiek van neoliberalisme is nie beperk tot

globalisering, die ‘Washington Consensus’ se makroekonomiese

beleide, skuldelike daglonerskap en

onbillike handelsooreenkomste nie. (Die Afrikahandelsnetwerk,

die Gender-en-handelsnetwerk en

Jubilee Afrika se affiliate is gereelde intellektuele kritici

van en aktiewe protesteerders teen makro-ekonomiese

neoliberalisme op die terreine van wêreldskaalse

onderhandelings en Afrika-elite-spitsberade.) Benewens

NEPAD en die APRM is verskeie ander prosesse gemik

op die koöptering van die Afrika- burgerlike samelewing

– Referate oor Armoedeverligtingstrategieë, die

Millenium Ontwikkelingsdoelwitte en die noordgedrewe

Make Poverty History-veldtog (wat gedeeltelik uit

Gordon Brown se kantoor bestuur word) – almal

voorbeelde van aanvaarding van die breë parameters van

neoliberalisme en almal in dié kassie en almal misoeste,

selfs volgens hul eie beperkte standaarde.

Benewens makroskaalse neoliberalisme word die

skade wat deur markgesentreerde beleide aan die

ekologie en mikro-ontwikkelings berokken word, nou

ook alom erken. Van die opspraakwekkendste

protesopwellings het in areas van gelokaliseerde

omgewingsgeregtigheid plaasgevind, waarvan die 2004wenner

van die Nobelprys vir Vrede, Wangari Maathai,

se stryd twee dekades gelede om Kenia se

Groengordelbeweging teen die belange van die korrupte

nasionale staat en groot kapitaal te bou, ’n sprekende

voorbeeld is. Meer onlangs nog het vroue in die olieryke

Nigeriese Delta gereeld sitproteste by die plaaslike

kantore van die multinasionale maatskappye gehou.

Oliewerkers het energiek op verskeie Delta-verhoë

protes aangeteken, nie slegs oor lone nie, maar ook oor

breër eko-maatskaplike eise en selfs sover gegaan om

korporatiewe bestuurders ’n tydlank gyselaar te hou.

In Botswana vorm inheemseregte-veterane

drukgroepe teen die DeBeers-diamantkorporasie, die

Wêreldbank en die regering van Botswana oor die

verskuiwing van die Basarwa/San-groep uit die sentraal-

Kgalagadi. Volgens die Guardian, is die Khoisan wat vir

verskuiwing vanaf diamantontginningsgebiede geteiken

is, ‘se watervoorrade afgesny voordat hulle met

belaglike vergoeding in troostelose nedersettings

afgelaai is.’ Solidariteit was sterk genoeg om die

Botswana Gazette in Augustus 2002 die regering ’n

‘sieklike internasionale muishond’ te laat noem. In

dieselfde gees staan aktiviste groot damme teen wat

massa-groepverskuiwings in Namibië (Epupa), Lesotho

(Hoogland Waterprojek), Uganda (Bujagali) en

Mosambiek (Mphanda Nkuwa), asook die Tjaad-

Kameroense Oliepypleiding sal meebring.

Pogings om die kloof tussen die globaal-lokale en

die Noorde en Afrika te oorbrug, word op talle ander

gebiede aangewend, insluitend (maar nie uitsluitlik nie)

‘Treatment Action’-kampvegters teen die houvas van

farmaseutiese korporasies op die monopolie van

antiretrovirale patente; aktiviste wat Monsanto se

voortdrywing van die VSA na Suid-Afrika na etlike

Afrikalande teenstaan; bloeddiamantslagoffers van Sierra

Leone en Angola wat ’n deels geslaagde globale

transaksie te Kimberley sluit; ’n groeiende netwerk wat

Liberië se langdurige uitbuiting deur Firestone Rubber

bevraagteken; Oil Watch-skakeling van Nigeriese Delta-

en talle ander gemeenskappe van die Golf van Guinee; en

Ghanese, Suid-Afrikaanse en Nederlandse aktiviste wat

die privatisering van water teenstaan.

Solidariteit was ook ’n eienskap van

vergoedingskampvegters, gelei deur Suid-Afrika se

Jubileum en Khulumani, wat op 2004-hofnederlae

gereageer het met beloftes om nog harder te veg. Op

hulle beurt is hulle deur die werk van die Nigeriese kerk-

en skuldaktiviste, wat etlike jare gelede die aandag

gefokus het op die rol wat Britse en Switserse banke

gespeel het in Sani Abacha se plundersprie in die 1990’s,

en wat betekenisvolle konsessies verkry het om

onwettige kapitaalonttrekking (steeds een van Afrika se

ontkragtendste ekonomiese probleme) aan bande te lê.

Elders in Afrika is daar veldtogte van burgerlike

samelewingsgroepe onderweg teen omgewingsrassisme,

toksiese storting, asbesskade, verbrandingsoonde,

biorowery, geneties gemanipuleerde voedsel,

koolstofruiling en lugbesoedeling. Bewegings teen die

privatisering van Afrika se basiese dienste, hoofsaaklik

water en elektrisiteit, maar ook munisipale afval,

gesondheid en onderwys – het in 2000 in Accra en

Johannesburg begin en spoedig globale solidariteit

getrek. ’n Pan-Afrikaanse Vigsbehandelingsnetwerk van

MIV-aktiviste sit die werk van Suid-Afrika se Treatment

Action Campaign voort om onbillike monopoliepatente

op lewensreddende medikasie aan te vat.

Kan pogings soos hierdie meer gekonsentreerd

belyn word, en sal hulle diegene van die tradisionele

geslag kan oorreed om ernstiger maatskaplike

veranderingsaktivisme op te neem, in teenstelling met

die APRM- doodloopkonsultasies? Indien wel, is dit

moontlik dat die Afrika- Maatskaplike Forum

(ASF/AMF) die bron sal wees van sodanige koördinasie

en konsensusbereiking. Die AMF se oorspronklike

Bamako-deklarasie (2002) het daarop aangedring dat die

‘waardes, praktyke, strukture en instansies van die

teenswoordig dominante neoliberale orde vyandig en

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!