02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

omgewingshulpbronne. Dit is duidelik dat ekonomiese

groei op sigself nie volhoubaar is nie. Die

verantwoordelike langtermyndoelwit behoort ekonomiese

hervorming te wees om ’n groter aantal mense

van lewensmiddele te voorsien met die bestaande (of

selfs ’n verlaagde) ekonomiese omset. Hierdie

perspektief is nie gewild onder ekonome nie, maar dit

het die afgelope dekade aanleiding gegee tot die

vakgebied van ekologiese ekonomie (ecological

economics). ’n Onlangse boek deur twee Suid-

Afrikaanse ekonome, James Blignaut en Martin de

Witt, (Sustainable Options, Juta 2004) beklemtoon die

swakhede in die paradigma van aanhoudende

ekonomiese groei: “a world posessed by the ideology

of growth”. Dis boeiende leesstof.

Hoe kan volhoubaarheid

bereik word?

Daar word natuurlik al lank gepraat oor die

ekonomiese prosesse waardeur volhoubaarheid behaal

kan word. Dit word algemeen aanvaar dat die impak

van die ekonomiese proses op die omgewing nie

ingesluit word by die pryse van produkte nie, wat ’n

faling van die ekonomiese proses (market failure) tot

gevolg het. Die koste van hierdie omgewingsimpak is

’n eksternaliteit, met ander woorde, dit word nie

gemeet as deel van die konvensionele ekonomiese

proses nie. Voorsiening rakende lugbesoedeling word

nie ingereken by die vervaardigingsproses nie,

waarskynlik omdat dit moeilik is om geldwaarde te heg

aan skoon lug. Daar is twee basiese benaderings om

markfaling te bekamp. Die konvensionele benadering

is dié van omgewingsekonomie (enviromental

economics) wat van die standpunt uitgaan dat

volhoubaarheid behaal word deur die internalisering

van die eksternaliteite, dit wil sê, deur prosesse soos

besoedeling deel te maak van die kosteberaming van ’n

vervaardigingsproses. Op hierdie manier betaal klante

vir die omgewingseffek van produkte en kan die

opruiming van die omgewing ekonomies bekostig

word. Die populêre benadering van “morsjorskostes”

(polluter-pays principle) volg regstreeks uit

omgewingsekonomie en was die direkte dryfveer agter

inisiatiewe soos die onlangse regulasies oor plastieksakke

en is ook in die nasionale omgewingswetgewing

ingebou. Omgewingsekonomie vertrek vanuit die

aanname van ’n bestaande ekonomiese proses en hoe

dit aangepas kan word om omgewingsimpak in

berekening te bring. In teenstelling hiermee is die

benadering van ekologiese ekonomie, wat uitgaan van

die standpunt van omgewingsdienste (environmental

services) wat bepaal of ’n ekonomiese proses

hoegenaamd wenslik is. Omgewingsdienste sluit

prosesse in soos die verskaffing van skoon water,

bewaring van water (byvoorbeeld vleilande), skoon

lug, vrugbare grond en biodiversiteit. Byvoorbeeld:

volgens ekologies-ekonomiese beginsels word die

wenslikheid van die aanbring van ’n plantasie op die

Drakensbergse platorand bepaal deur die uitwerking

wat dit gaan hê op die hoeveelheid en gehalte van

water in die betrokke opvanggebied en die effek wat dit

het op grondkwaliteit en biodiversiteit. Indien die

omgewingskostes groter is as die voordele wat die

plantasie as houthulpbron inhou, is dit nie wenslik om

die plantasie te vestig nie. Die bekende versigtigheidsbeginsel

(cautionary principle) waarvolgens

ekonomiese prosesse nie aangepak word indien hulle

nadelige omgewingseffekte nie gekwantifiseer word

nie of groter is as hulle voordele) is nou verwant aan

ekologies-ekonomiese beginsels. Die gemeenskaplike

probleem vir sowel omgewings- as ekologiese

ekonomie is ’n objektiewe ekonomiese waardebepaling

van omgewingsdienste of die beskadiging daarvan, tans

’n aktiewe navorsingsveld.

Is internalisering prakties

bereikbaar?

Die verskaffing van kernkrag as bron van energie kan

as voorbeeld dien van die problematiek rondom die

internalisering van omgewingskade. In hierdie geval is

die koste van internalisering maklik berekenbaar: die

koste van die veilige berging van kernafval. Die afval

van kernkragsentrales word geklassifiseer in verskeie

grade van skadelikheid. Die gevaarlikste afval is

waarskynlik die plutonium-uitskot wat ’n halfleeftyd

van etlike tienduisende jare het. Die radioaktiwiteit van

hierdie afval is ’n gesondheidsrisiko vir mense en

daarom word dit op “veilige” plekke geberg. Baie keer

word dit geberg in “geologiese bergruimtes”, dit wil sê,

ondergrondse bergplekke wat dieper lê as die gewone

watertafelvlakke. Die sogenaamde korrelbed- modulêre

reaktors (KBMR/PBMR) wat vir Suid-Afrika beplan

word, het meer afval per kWh elektrisiteit as

konvensionele kernreaktors, alhoewel dit ’n laer graad

van radioaktiwiteit sal hê. Die internalisering van die

hoë koste om die afval te berg, word op allerlei

maniere bewerkstellig. Gewoonlik word die afval

geberg deur staatsinstansies wat die waarborg lewer dat

die afval op verantwoordelike wyse gehanteer word. In

sulke gevalle word die kostes gewoonlik as deel van

die belastingheffing ingewin. In sowel die VSA as

Frankryk word ’n heffing van sowat 0.1 sent/kWh

gehef (sowat 2% van die totale energiekoste aan die

publiek). Die probleem is dat die enigste direkte

kostedekking vir berging dié is wat tydens die

opwekking van die elektriese krag geskied, terwyl daar

elke jaar betaal moet word vir die berging van

kernafval wat gebruik is om in die verlede krag op te

wek. Indien die volle koste gehef sou word vir die

berging van kernafval oor ’n tydperk van 40 000 jaar

sal die koste per kWh geweldig hoër wees as wat tans

betaal word. Ek het nog geen volledig uitgewerkte

kosteskatting vir die ultra-langtermynberging van

kernafval gesien nie, en die saak is tans baie

kontensieus in die VSA en in Brittanje. Die

gevolgtrekking is dat, waar ’n groot deel van die

omgewings-eksternaliteite in die geval van kernafval

relatief maklik berekenbaar is (oneindig makliker as

die vrystelling van kweekhuisgasse), is daar nog nie die

politieke wil om ’n algemeen aanvaarde en sistematiese

metode te vind om internalisering van sulke kostes te

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 68

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!