02.05.2013 Views

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

FAK-Manifes vir Demokratiese Afrikaners - Welkom by die FAK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die groot polemiek oor die Universiteit van Stellenbosch se taalbeleid was een van die grootste taaldebatte in die Suid-

Afrikaanse media die afgelope eeu.

Daar was miskien net vier wat naastenby so omvangryk was.

Die eerste was die dekadelange debat oor die keuse tussen Afrikaans of Nederlands as kultuurtaal vir

Afrikaanstaliges. Van die belangrikste deelnemers was die manne van die taalbeweging, soos Gustav Preller, Jannie de

Waal, CJ Langenhoven, DF Malherbe en JJ Smith.

Die tweede was dié vroeg in die twintigste eeu oor genl. Hertzog se Vrystaatse onderwyswet wat taalgelykheid

in die Vrystaatse skole moes teweegbring, en sy optrede teen inspekteurs wat hom teëgegaan het. Hy het ’n hofgeding

teen die inspekteurs verloor, maar die Afrikanerpubliek het die koste help dra. Met die geld wat oorgebly het, is die

grootste Afrikaanse literêre prys, die Hertzogprys, ingestel.

Die derde is ’n lawine van anti-Afrikaanse briewe in die Engelse pers toe die SAUK in 1937 besluit het om

Afrikaanse aankondigings in die oorwegend Engelse radiodiens in te voer. So hewig was die protes daarteen dat die

SAUK ’n afsonderlike Afrikaanse diens begin het.

Die vierde was ’n langdurige debat in Die Volksblad oor die voertaal van UKOVS in die vroeë 1940’s. Dit het

ten dele gelyk geloop met ’n lang debat oor die voorneme van die regering om enkelmediumskole deur dubbel- of

parallelmediumskole te vervang. UKOVS het Afrikaans geword, en enkelmediumskole is behou.

Afrikaans kon baat vind by taalaktivisme in die vorm van perspolemieke, al het die wenners ten tyde van hul

optrede min politieke mag gehad – of selfs geen.

www.vryeafrikaan.co.za DIE VRYE AFRIKAAN | 15 September 2006 | BLADSY 55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!