01.05.2013 Views

Jaargang 8, nommer 2 – Augustus 2011 - LitNet

Jaargang 8, nommer 2 – Augustus 2011 - LitNet

Jaargang 8, nommer 2 – Augustus 2011 - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

182

LitNet Akademies Jaargang 8(2) – Augustus 2011

temas ouer/kind-verhoudings, seksuele ontwikkeling, eensaamheid en depressie

funksioneel ontwikkel.

Die verskillende aspekte van Mia se ontwikkelingsproses wat in die afsonderlike

kortverhale ontvou, skep saam ‘n geheelbeeld van Mia se ontwikkeling van twaalfjarige

kind tot volwasse moeder. Hoewel hierdie ontwikkelingsproses van die protagonis

meestal met die romanvorm geassosieer word, is aangetoon dat ook die

kortverhaalsiklus-genre hiervoor geskik is.

In Die dag toe ek my hare losgemaak het word ‘n effek geskep wat in dié opsig drasties

verskil van die roman en die minder koherente kortverhaalbundel. Soos aangetoon, kan

die kortverhaalsiklus – deur die gebruik van tydspronge, ingeperkte vertelde tyd en

eenlynigheid van handeling – ‘n effek verkry wat soortgelyk is aan die opvallende

artistieke organisasie van die kortverhaal. Terselfdertyd kan die siklus ook die groter

inligtingsvolumes wat met die roman geassosieer word, akkommodeer – soos ‘n

vertelde tyd van omtrent twintig jaar in die geval van Die dag toe ek my hare losgemaak

het.

Die implikasie van hierdie besonderse effek is dat Die dag toe ek my hare losgemaak het nie

bloot as ‘n afgewaterde vorm van die roman of as ‘n sterk eenheidsbundel beskou kan

word nie, maar as ‘n teks behorende tot ‘n afsonderlike genre.

Bibliografie

Adendorff, T.E. 1986. South African short story cycles: A study of Herman Charles

Bosman‘s Mafeking Road, Pauline Smith‘s Little Karoo, Ahmed Essop‘s The Hajji and other

stories and Bessie Head‘s The collector of treasures, with special reference to region and

community. Ongepubliseerde MA-verhandeling. Durban: Universiteit van Natal.

Alderman, T.C. 1985. The enigma of The ebony tower: A genre study. Modern Fiction

Studies, 31(1):135–48.

Anker, W.P.P. 2008. Nomades, oorlogmasjiene, Freud en The Doors: ‘n Skisoanalise van

Alexander Strachan se ―Visioen‖ (1984) met verwysing na Apocalypse Now. LitNet

Akademies, 5(3):94–109. http://www.oulitnet.co.za/cgibin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=58937&cat_id=201

Anon. 1971. Gesprekke met skrywers 1. Kaapstad: Tafelberg.

Aucamp, H. 1978. Kort voor lank: Opstelle oor kortprosa. Kaapstad: Tafelberg.

—. 1984. ‘n Dinamiese debuut. Die Vaderland, 11 Oktober, bl. 12.

—. 2005. Is poësie die enigste bedreigde genre in Afrikaans? Die Burger, 26 September,

bl. 15.

Bendixen, A. en J. Nagel (reds.). 2010. A companion to the American short story.

Malden: Blackwell.

Birkenstein, J. 2010. ―Should I stay or should I go?‖ American restlessness and the shortstory

cycle. In Bendixen en Nagel (reds.) 2010.

182

ISSN 1995-5928 | Tel: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!