01.05.2013 Views

Jaargang 8, nommer 2 – Augustus 2011 - LitNet

Jaargang 8, nommer 2 – Augustus 2011 - LitNet

Jaargang 8, nommer 2 – Augustus 2011 - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

- Fundamentele toekomstige verandering is onafwendbaar.

LitNet Akademies Jaargang 8(2) – Augustus 2011

Die moontlike veranderinge oor die volgende 100 jaar is waarskynlik so omvangryk,

indien nie meer ingrypend nie, as wat die afgelope 1 000 jaar beleef is. Dit is juis die

geval indien die waarskynlike sentrale rol wat tegnologie in toekomstige ontwikkeling

sal speel, in ag geneem word. Tegnologiese verandering is nie meer lineêr nie, maar

toenemend eksponensieel (Kurzweil 2006:12).

Dit is noodsaaklik om die rol van die futuris te definieer ten einde die aannames en

rasionaal van toekomsstudie te verstaan. Volgens Thuraisingham (2005) lewer die

futuris op ’n strategiese vlak ’n bydrae deur aanpassing by die geloofstelsels,

wêreldbeskouings en paradigmas van ons samelewing voor te stel.

Bell (2007b:238) neem dit verder deur te sê:

Futurists focus on the transformation of hindsight into foresight. On the one

hand, they speculate, think laterally, intuit, reason counterfactually as well as

factually, cogitate linearly and dialectically, entertain outrageous – and even

despised – notions, and creatively invent in order to unveil possible and

probable futures. On the other hand, they specify past and present data using a

multitude of standard and special methods, collecting, analyzing, and

interpreting evidence in order to make posits about possible and probable

futures and to construct surrogate knowledge as reliably and validly as they

can. Their candidates for surrogate knowledge of the future are based on

patterns of reasoning and marshalling evidence, and they can become justified

belief if they remain unrefuted after being subjected to serious efforts to falsify

them.

Die rede waarom die futuris hierdie take moet uitvoer, identifiseer Bell (2005) as die

belangrikste fokus van die futuris - die handhawing of verbetering van die welstand

van die mensdom en die lewensonderhoudende vermoëns van die aarde. Futuriste

doen dit deur sistematies alternatiewe toekomste te ontdek. Betrokkenheid in

voorkomende denke is ’n belangrike deel van die taak om nuwe alternatiewe visies te

skep – visioenêre ontdekking van die moontlike, sistematiese ondersoeke van die

waarskynlike en morele evaluasies van die wenslike.

Toekomsstudie bied ’n unieke perspektief op die sosiale wetenskappe. Dit bied

akademiese navorsers en praktisyns die geleentheid om bruikbare inligting oor die

toekoms te genereer – veral in die lig van onstabiliteit, verandering en onsekerheid

(Kristof 2006:263). Futuriste gebruik gedeelde metodes, wat

omgewingsverkenningsnavorsing, tendensanalise, die Delphi-metode,

scenariobeplanning, rekenaarmodulering en stelseldenke (Bell 2005) insluit.

Toekomsstudie het die potensiaal om uniek transdissiplinêr te wees en as sosiale

wetenskap werklike wêreldprobleme te help oplos, indien dit gebruik kan word om

insig in die toekoms te bewerkstellig.

4. Toekomsinsig as doelwit van toekomsstudie

Alhoewel futuriste redelik oor die rasionaal, rol en doelwitte van toekomsstudie

ooreenkom, is daar verskillende benaderings waarop dit toegepas word. ’n Benadering

wat hier voorgestel word, is transdissiplinêr van aard, maar ook geskik as raamwerk vir

233

ISSN 1995-5928 | Tel: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!