01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

106 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Aantekening 2011/12 2010/11

25. VERWANTEPARTYTRANSAKSIES R'000 R'000

Inkomste ontvang

Verkope van goedere en dienste buiten kapitaalbates

Verkope van kapitaalbates

TOTAAL 74 96

Lys verwantepartyverhoudinge:

Die Departement okkupeer geboue wat gratis deur die Provinsiale Departement van Vervoer en

Openbare Werke bestuur word. Hierdie geboue is in Kaapstad en George.

Die Departement het korporatiewe dienste van die Korporatiewe Dienssentrum van die Departement van

die Premier in die Wes-Kaap ontvang ten opsigte van die volgende diensareas:

• Inligting- en kommunikasietegnologie

• Organisasie-ontwikkeling

• Provinsiale Opleiding (transversaal)

• Menslikehulpbronbestuur

• Ondernemingsrisiko-bestuur

• Interne Oudit

• Forensiese Ondersoeke

• Regsdienste

• Korporatiewe Kommunikasie

Die Wes-Kaapse Raad vir Natuurbewaring is ‘n Skedule 3, Deel C openbare entiteit ingevolge die Wet

op Openbare Finansiële Bestuur (WOFB) en val onder die provinsiale minister verantwoordelik vir

omgewingsake. CapeNature het oordragsbetalings in die 2011/2012 finansiële jaar ontvang en artikel

38(l)(j) van die WOFB) nagekom.

Gedurende die finansiële jaar is oortollige bates na die Departemente van die Premier, Gesondheid,

Provinsiale Tesourie en CapeNature oorgedra. Ander oortollige bates is ook aan personeel verkoop.

‘n Verwantepartyverhouding bestaan tussen die Departement en Regeringmotorvervoer (RMV) ten

opsigte van die bestuur van staatsmotorvoertuie van die Departement. Hierdie verhouding is gebaseer

op ‘n armlengtetransaksie ten opsigte van tariewe wat deur die Provinsiale Tesourie goedgekeur is.

Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning het Sekuriteitsadviesdienste en

Sekuriteitsoperasies van die Departement van Gemeenskapveiligheide in die Wes-Kaap ontvang.

Aantal

individue

10

64

2011/12 2010/11

26. SLEUTELBESTUURPERSONEEL R'000 R'000

Politieke ampsdraers

Amptenare:

Vlak 15 tot 16

Vlak 14 (insluitend HFB indien op ‘n laer vlak)

1

4

8

1 566

1 836

3 215

14

82

1 488

1 536

3 432

TOTAAL 6 617 6 456

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!