01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wet op die Bevordering van Geregtigheid, 2000 (Wet No. 3 van 2000)

Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet No. 1 van 1999)

Staatsdienswet, 1994 (Proklamasie No. 103 van 1994)

Wet op Herstel van Grondregte, 1994 (Wet No. 22 van 1994)

Strandwet, 1935 (Wet No. 21 van 1935)

Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 1998 (Wet No. 97 van 1998)

Wet op Vaardigheidsontwikkelingheffings, 1999 (Wet No. 9 van 1999)

Provinsiale Wetgewing

Grondwet van die Wes-Kaap, 1998

Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 985 (Ordonnansie 15 van 1985)

Odonnansie op Natuur- en Omgewingsbewaring, 1974 (Ordonnansie 19 van 1974)

Regulasies insake Geraasbeheer (Provinsiale Kennisgewing 627/1998)

Ordonnansie op die Beheer van Probleemdiere, 1957 (Ordonnansie 26 van 1957)

Wet op die Provinsiale Ontwikkelingsraad, 1996 (Wet No. 5 van 1996)

Wes-Kaapse Wet op Grondadministrasie, 1998 (Wet No. 6 van 1998)

Wet op die Wes-Kaapse Natuurbewaringsraad, 1998 (Wet No. 15 van 1998)

Wes-Kaapse Beplannings- en Ontwikkelingswet, 1999 (Wet No. 7 van 1999)

Wes-Kaapse Wet op Biosfeerreservate, 2011, Wet No. 6 an 2011)

1.4 WETGEWING TER TAFEL GELÊ GEDURENDE DIE 2011/12 FINANSIËLE JAAR

Die volgende wetgewing is ter tafel gelê in die Parlement gedurende die 2011/12 finansiële jaar:

• Wes-Kaapse Wysigingswet op die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 2011

• Tweede Wysigingswet op die Ordonnansie op Grondgebruikbeplanning, 2011

• Wes-Kaapse Wetsontwerp op Biosfeerreservate, 2011

1.5 ENTITEITE WAT AAN DIE MINISTER RAPPORTEER

Die volgende entiteite rapporteer aan die Provinsiale Minister van die Plaaslike Regering,

Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning:

Naam van entiteit Wetgewing Aard van Besigheid

Wes-Kaapse

Natuurbewaringsraad

(Handeldrywend as

CapeNature)

Omgewingskommissaris

Wet op die Wes-Kaapse

Natuurbewaringsraad, 1998

(Wet No. 15 van 1998)

Alhoewel die Omgewingskommissaris as ‘n skedule 3, deels C (PFMA) openbare entiteit gelys is, is

daar besluit om nie voort te gaan met die vestiging van die Omgewingskommissaris nie. Die Provinsiale

Kabinet het in beginsel goedkeuring verleen vir die wysiging van die Wes-Kaapse Grondwet om dit in

lyn te bring met die Nasionale Grondwet en om die bepalings aangaande die Omgewingskommissaris te

wysig sodat die Premier die Kommissaris kan aanwys, indien dit wenslik sou wees. Die Departement van

die Premier oorweeg tans kommentaar wat oor die konsepwetsontwerp ontvang is.

10 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

CapeNature vervul grootliks

die biodiversiteitsbestuur en

natuurbewaringsverantwoordelikhede

vir die Provinsie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!