01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PART 1:

GENERAL INFORMATION

Visie

1.1 VISION, MISSION AND VALUES

‘n Omgewing bevorderlik vir volhoubare lewe

Missie

Om omgewingsintegriteit wat menslike welsyn en ekonomiese doeltreffendheid ondersteun, te bevorder

ter ontwikkeling van volhoubare lewe in die Wes-Kaap.

Waardes

Bekwaamheid (die vermoë en kapasiteit om die werk te doen van die pos waarin ‘n mens

aangestel is) Ons is daartoe in staat om die taak te doen waarvoor ons aangestel is en streef altyd

nauitmuntendheid.

Toerekenbaarheid (om verantwoordelik gehou te word)

Ons lewer almal ons uitkomste en bereik ons doelwitte deur kwaliteitdiens te lewer wat binne

die begroting is en volgens skedule.

Integriteit (om eerlik te wees en die regte ding te doen)

Ons is betroubaar.

Verantwoordbaar (om die behoeftes van ons burgers en mense te dien)

Ons tree betyds op, vra onsself altyd af of ons ‘n toepaslike respons gehad het, waar ons

potensieel verkeerd kan wees en hoe ons beter kan doen.

Versorging (om diegene vir wie ons dien en mee saamwerk, te versorg)

Ons streef daarna om alle werknemers van die Wes-Kaapse Regering en lede van die publiek

na waarde te skat en hul waardigheid te bewaar.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!