01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.4. POSEVALUERING

Die Staatsdiensregulasies, 1999 het posevaluering ingebring as ‘n manier om te verseker dat werk van

dieselfde waarde gelyke vergoeding ontvang. Binne ‘n nasionaalvasgestelde raamwerk kan uitvoerende

gesagte enige pos binne die organisasie evalueer of herevalueer. Ingevolge die Regulasies moet alle

vakante poste op salarisvlak 9 en hoër geëvalueer word voordat dit gevul word. Dit is deur ‘n besluit

van die Minister vir die Staatsdiens en Adminstrasie gekomplementeer dat alle SMS-poste voor

31 Desember 2002 geëvalueer moet word.

Die volgende tabel (Tabel 4.4.1) som die aantal poste op wat in die verslagjaar geëvalueer is. Die tabel

verskaf ook statistiek oor die getal poste wat hoër of laer gegradeer is.

Tabel 4.4.1: Posevaluering, 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

Salariskategorie Totale

aantal

poste

Laer vaardigheids

vlak (Vlakke 1-2)

Geskoold

(Vlakke 3-5)

Hoogs vaardige

produksie

(Vlakke 6-8)

Hoogs vaardige

toesighouding

(Vlakke 9-12)

Senior bestuur

Dienskategorie A

(Vlak 13)

Senior bestuur

Dienskategorie B

(Vlak 14)

Senior Bestuur

Dienskategorie C

(Vlak 15)

Totale

aantal

poste

% poste

geëvalueer

Poste opgegradeer Poste afgegradeer

Aantal % van

aantal

poste

Aantal % van

aantal

poste

5 - - - - - -

62 - - - - - -

172 - - - - - -

142 - - - - - -

13 - - - - - -

5 - - - - - -

1 - - - - - -

TOTAAL 400 GEEN

Aantekening: Bestaande Staatsdiensbeleid vereis van departmente om spesifiek geïdentifiseerde poste

(uitsluitend Opvoeder- and OSD-poste) aan ‘n formele evalueringsproses te onderwerp. Dit sluit in nuutgeskepte

poste, sowel as poste waar die werksinhoud beduidend verander het (i.e. geaffekteerde poste).

Hierdie pos evaluasies bepaal die gradering en salarisvlak van ‘n pos. Alle poste in die goedgekeurde

organisasie is geëvalueer gedurende vorige verslagjare, en die posevaluasie-uitslae is dus steeds van

toepassing.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!