01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

VERSLAG VAN DIE REKENPLIGTIGE BEAMPTE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

Die Rekenpligtige Beampte het die aansoek van viremente op 10 Mei 2012 goedgekeur in terme van bogeneoemde.

Redes vir die aansoek van viremente is soos volg:

- Program 1: Administrasie - hoofsaaklik a.g.v. opknapping om kantoorakkommodasiebehoeftes aan

te spreek.

- Program 3: Nakoming en wetstoepassing - as gevolg van toename in regskostes.

- Program 5: Biodiversiteitsbestuur – as gevolg van hoër projekkostes

- Program 6: Omgewingbemagtigingsdiense – as gevolg van hoër besteding.

Die volgende is die hoofstroom van inkomstebronne vir die Departement:

• Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (NOB), Artikel 24G -boetes

• Bootterwaterlating-terreinpermitte

• Kommissie op versekering

• Toegang tot inligting

• Die verkoop van afvalpapier.

Die inkomste-begroting van R318 000 is met R1,320 miljoen oorskry hoofsaaklik as gevolg van inkomste

ingesamel ten opsigte van 24G-boetes.

2. DIENSTE GELEWER DEUR DIE DEPARTEMENT

Verslag word in Deel 2 van die Jaarverslag gedoen oor die lys dienste gelewer.

• Tariefbeleid

Al die tariewe word in ‘n tariefregister wat jaarliks hersien word, weerspieël.

• Gratis dienste

Geen gratis dienste is deur die Departement gelewer nie.

3. KAPASITEITSBEPERKINGE

Die implementering van die organisatoriese struktuur wat in 2010 goedgekeur is, is steeds ‘n uitdaging

as gevolg van befondsingsbeperkinge. Die Departement het steeds ‘n infaseer-benadering gebruik om

poste te vul, maar daar is steeds ‘n aantal onbefondsde poste wat nie gevul sal word nie, selfs in die nuwe

finansiële jaar.

4. BENUTTING VAN SKENKERFONDSE

In die 2011/12 finansiële jaar het die Departement voortgegaan met die proefprojek ter versterking

van die Inventarisontwikkeling en Risiko-bestuursbesluitneming vir Kwik: ‘n Bydrae in die Globale

Kwikvennootskap wat befonds is deur die Verenigde Nasies Instituut vir Opleiding en Navorsing

(VNIOEN). Die projek is voltooi volgens die lewerbares met ‘n bedrag van R184 523 wat gedurende die

finansiële jaar spandeer is. Die totale bedrag wat op die projek spandeer is vanaf 2010/11 is dus R206 291

wat ‘n balans van R6 316 laat wat aan die Inkomstefonds oorgedra is.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!