01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

W ES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS

VERSLAG VAN DIE OUDITEUR-GENERAAL

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

VERSLAG VAN DIE OUDITEUR-GENERAAL AAN DIE WES-KAAPSE

PROVINSIALE PARLEMENT BEGROTINGSPOSNOMMER 9: WES-KAAPSE

DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

VERSLAG RAKENDE DIE FINANSIËLE STATE

Inleiding

1. Ek het die finansiële state van die Wes-Kaapse Departement van Omgewinsake en Ontwikkelings-

beplanning, soos uiteengesit op bladsye 66 tot 111, wat bestaan uit die toedelingstaat, staat van

finansiële posisie soos op 31 Maart 2012, die staat van finansiële prestasie, en die kontantvloeistaat vir

die jaar geëindig, en die aantekeninge, bestaande uit ‘n opsomming van beduidende rekenkundige

beleide en ander verklarende inligting, geoudit.

Rekenpligtige beampte se verantwoordelikheid vir die finansiële state

2. Die rekenpligtige beampte is verantwoordelik vir die voorbereiding van hierdie finansiële state in

ooreenkoms met die Departementele finansieële verslagdoeningsraamwerk, soos voorgeskryf deur

die Nasionale Tesourie en soos vereis deur die Wet op Openbare Finansiële Bestuur van Suid-Afrika,

1999 (Wet No. 1 van 1999) (WOFB) en Wet van Suid-Afrika op Verdeling van Inkomste, 2011 (Wet No. 6

van 2011) (WVvI), en vir sodanige interne beheermaatreëls wat die rekenpligtige beampte nodig mag

ag om die voorbereiding van finansiële state sonder materiële verdraaiings, hetsy as gevolg van

bedrog of ‘n fout, moontlik te maak.

Ouditeur-Generaal se verantwoordelikheid

3. My verantwoordelikheid is om ‘n mening oor hierdie finansiële state uit te spreek gebaseer op my

oudit. Ek het my oudit uitgevoer volgens die Wet op Openbare Oudit van Suid-Afrika, 2004 (Wet No. 25

van 2004) (WOO), die Algemene Kennisgewing uitgereik ten opsigte van Internasionale Standaarde

oor Ouditering. Hierdie standaarde vereis dat ek al die etiese vereistes nakom en die oudit beplan en

uitvoer om redelike versekering te verkry of die finansiële state vry van materiële verdraaiing is.

4. ‘n Oudit behels die uitvoer van prosedures om ouditbewys oor die bedrae en openbarings in die

finansiële state te verkry. Die prosedures wat gekies is, hang van die ouditeur se oordeel af, insluitend

die assessering van die risiko’s van wesenlike wanvoorstelling van die finansiële state, weens bedrog

of fout, al dan nie. Deur daardie risiko-assesserings te maak, neem die ouditeur interne beheer van

toepassing op die entiteit se voorbereiding en billike aanbieding van die finansiële state in ag ten

einde ouditprosedures van toepassing in die omstandighede te ontwerp, maar nie vir die doeleinde

om ‘n mening uit te spreek oor die doeltreffendheid van die entiteit se interne beheer nie. ‘n Oudit sluit

ook in die evaluering van die juistheid van rekeningkundige beleidstellings wat gebruik is en die

redelikheid van rekeningkundige skattings wat deur bestuur gemaak is, asook die evaluering van die

algehele aanbieding van die finansiële state.

5. Ek glo dat dieouitbewys wat ek verkry het, genoegsaam en gepas is om ‘n basis vir my ouditmening

te verskaf.

Mening

6. Na my mening stel die finansiële state in alle materiële aspekte die finansiële posisie van die

Wes-Kaapse Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning soos op 31 Maart 2012, en

sy finansiële prestasie en kontantvloei vir die jaar wat toe geëindig het in ooreenkoms met die

Departementele finansiële verslagdoeningsraamwerk, soos voorgeskryf deur Nasionale Tesourie en

soos vereis deur die WOFB en WVvI, billik voor.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!