01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.7 Inventaris

Inventarisse wat vir erkenning kwalifiseer moet aanvanklik teen koste gereflekteer word. Waar inventarisse

teen geen koste verkry word, of vir nominale oorweging, sal hulle koste hul billike waarde

op die datum van aanskaffing wees. Alle inventarisitems word met geweegde gemiddelde koste of

EIEU-kosteformule weergegee.

4.8 Kapitaalbates

4.8.1 Roerende bates

Aanvanklike erkenning

‘n Kapitaalbate word in die bateregister opgeteken wanneer die item teen kosprys ontvang word. Koste

van ‘n bate word gedefinieer as die totale koste van aanskaffing. Waar die koste nie akkuraat bepaal

kan word nie, word die roerende kapitaalbate teen billike waarde gegee. Waar billike waarde nie bepaal

kan word nie, word die kapitaalbate in die batregister teen R1 ingesluit. Alle bates wat voor 1 April 2001

aangeskaf is, word teen R1 by die register ingesluit.

Latere erkenning

Latere uitgawes van kapitale aard word in die staat van finansiële prestasie as “uitgawe vir kapitaalbates”

opgeteken en word in die bateregister van die Departement gekapitaliseer sodra die projek klaar is.

Herstelwerk en instandhouding word as koste as lopende “goedere en dienste” in die staat van finansiële

prestasie hanteer.

4.8.2 Onroerende bates

Aanvanklike erkenning

‘n Kapitaalbate word by ontvangs van die item opgeteken teen kosprys. Koste van ‘n bate word

gedefinieer as die totale koste van aanskaffing. Waar die koste nie korrek bepaal kan word nie word, die

onroerende bate teen R1 aangeteken tensy die billike waarde vir die bate betroubaar geskat kon word.

Latere erkenning

Werk waarmee tans besig is en wat van kapitale aard is, word in die staat van finansiële prestasie as

“uitgawe vir kapitaalbates” opgeteken. By voltooiing word die totale koste van die projek by die

bateregister van die Departement wat vir die bate verantwoordelik is, ingesluit. Herstelwerk en instandhouding

word as koste as lopende “goedere en dienste” in die staat van finandiële prestasie hanteer.

4.8.3 Ontasbare bates

Aanvanklike erkenning

‘n Ontasbare bate word by ontvangs van die item in die bateregister opgeteken teen kosprys. Koste van

‘n ontasbare bate word gedefinieer as die totale koste van aanskaffing. Waar die koste nie korrek bepaal

kan word nie, word die ontasbare bate teen billike waarde gegee.Waar billike waarde nie bepaal kan

word nie, word die ontasbare bate in die bateregister teen R1 ingesluit. Alle tasbare bates wat voor 1 April

2001 aangeskaf is, word teen R1 by die register ingesluit.

Latere besteding

Latere uitgawes van kapitale aard word in die staat van finansiële prestasie as “uitgawe vir kapitaalbates”

opgeteken en word in die bateregister van die Departement gekapitaliseer. Instandhouding word as

uitgawe in lopende “goedere en dienste” in die staat van finansiële prestasie hanteer.

5. LASTE

5.1 Betaalbares

WES-KAAP: OMGEWINGSDIENSTE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

REKENKUNDIGE BELEIDE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

Erkende betaalbare rekeninge behels hoofsaaklik bedrae wat aan ander regerinstentiteite geskuld word.

Hierdie betaalbares word teen koste in die staat van finansiële posisie gedra.

90 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!