01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PROGRAM 5: BIODIVERSITEITSBESTUUR

Doel:

Om billike en volhoubare gebruik van ekosisteemgoedere en -dienste te bevorder om by te dra tot ekonomiese

ontwikkeling, deur biodiversiteit en sy komponente, prosesse habitatte en funksies te bestuur.

CapeNature behartig die biodiversiteitsbestuur en natuurbewaringverantwoordelikhede vir die Provinsie

en die onderstaande punte is tot die departementele oorsig beperk.

Strategiese Doelwit:

• Om die volhoubare ontwikkelingsparadigma in omgewings- en ruimtelike beplanning en bestuur te

bevorder en kennis te neem van omgewingsverandering en ongelykhede aan te spreek.

• Om stelsels, prosesse en maatreëls te ontwikkel om effektiewe en doeltreffende dienslewering te steun.

Prestasieaanwysers en Mikpunte:

Die aanwysers en mikpunte vir die program in in die tabelle onder elke subprogram uiteengesit,

insluitend die sleuteluitsette.

SUBPROGRAM: 5.1 BIODIVERSITEIT EN BESKERMDE

GEBIEDSBEPLANNING EN –BESTUUR

Doel:

Om meganismes te implementeer vir die bestuur van ekologies-lewensvatbare gebiede, bewaring van

biodiversiteit, beskerming van spesies en ekosisteme, volhoubare gebruik van inheemse biologiese hulpbronne

en toegang tot die deel van die voordele wat voortvloei van gebruik van biologiese hulpbronne,

sowel as bio-ondersoek as deel van biodiversiteit en beskermde gebiedbeplanning en bestuur.

Strategiese Doelwit:

Om die volhoubare ontwikkelingsparadigma in omgewings- en ruimtelike beplanning en bestuur te

bevorder en kennis te neem van omgewingsverandering en ongelykhede aan te spreek.

Prestasieaanwysers en mikpunte:

Die aanwysers en mikpunte vir die subprogram word in die onderstaande tabel uiteengesit. Sleutelprestasies

is soos volg:

Sleutelprestasies:

• CapeNature vervul grootliks die biodiversiteitsbestuurprogram vir die Provinsie en die onderstaande

punte is beperk tot die Departementele oorsigfunksie:

• Drie Skakel-koördineringstruktuurvergaderings is tussen senior bestuur van CapeNature en die

Departement gehou.

• Biodiversiteitsbeleidsraamwerk opgetrek en begin met die optrek van die Biodiversiteitsbeleid.

• Een nuwe Geïntegreerde Kusbestuursplan (GKBP)-projek is geïnisieer om kusterugsetlyne vir die

Overberg-distriksmunisipaliteit te bepaal. Die projek is aan die einde van Februarie 2012 voltooi. Die

Weskus-terugsetlyn-projek is in November 2011 geïnisieer en geskeduleer om einde Maart 2012 voltooi

te wees.

Die Kusterugsetlynprojek, geïnisieer deur hierdie Departement, was die eerste in Suid-Afrika wat probeer

om ontwikkeling in die kussone te bestuur en beperk deur die toepassing en bepaling van kusterugsetlyn(e).

‘n Openbare deelname-proses is gevolg om ruimte te laat vir voldoende insette van staatsliggame en die

publiek. Die benadering om die Omgewingsimpakassessering (OIA) regulasie-terugsetlyne ingevolge die

Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (WNOB) met die kusterugsetlyne soos bekendgemaak ingevolge

42 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!