01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Konsepregulasies insake gesondheidsorg-risiko-afval

Die Konsepregulasies insake Gesondheidsorg-risiko-afval (WKGSRA) is gefinaliseer en drie openbare

deelnemingswerkswinkels is gedurende Julie en Augustus 2011 aangebied. Die finale Konsepregulasies

is by die Provinsiale Minister van Gesodheid ingedien vir finale kommentaar. Goedkeuring om

WKGSRA-regulasies te publiseer sal dan van die Minister vian Plaaslike Regering, Omgewingsake en

Ontwikkelingsbeplanning verkry word.

• Groenverkrygingsbeleid (GVB)

Die Konsepwitskrif oor Groen Verkryging is gefinaliseer en die Departement het openbare kommentaar

werkswinkels aangebied met sleutelbeamptes van die Wes-Kaapse Regering en eksterne belangheb

bendes. Die finale Groenverkrygingsbeleid en kosteverslag is in die proses om ingedien te word by die

Provinsiale Topbestuur en Kabinet vir goedkeuring om te publiseer.

• Wes-Kaapse konsepwetsontwerp op volhoubare energie

Die Wes-Kaapse Konsepwetsontwerp op Volhoubare Energie is ontwikkel in die 2011/12 finansiële jaar in

samewerking met die munisipaliteite as deel van die Provinsiale voorbereidings vir die 17de Konferensie

van Partye-program. Die mees onlangse Wetsontwerp is vir finale hersiening na die Regsdiensdirektoraat

in die Departement van die Premier verwys. ‘n Openbare deelname-proses sal in die 2012/13 finansiële jaar

onderneem word.

2.1.7 Departementele inkomste

Insameling van departementele inkomste

2008/09

Werklik

R’000

2009/10

Werklik

R’000

2010/11

Werklik

R’000

2011/12

Doelwit

R’000

2011/12

Werklik

R’000

afwyking van

doelwit

Nie-belastinginkomste 530 721 1 081 306 1 375 449.4

Verkoop van goedere en

dienste buiten

Kapitaalbates

Boetes, strafgelde en

Verbeuringe

Rente, dividende en huur

op grond

Verkope van

kapitaalbates

Finansiële transaksies

(Verhaling van lenings en

voorskotte)

TOTALE

DEPARTEMENTELE

ONTVANGSTE

27 63 62 56 60 7.1

475 614 936 250 1 246 398.4

17 4 1 5 -

10 40 82 64 -

211 323 182 12 263 2 091.7

740 1 044 1 263 318 1 638 415.1

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!