01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE REKENPLIGTIGE BEAMPTE SE VERSLAG AAN DIE UITVOERENDE GESAG

EN PROVINSIALE WETGEWING VAN DIE WES-KAAP

Op 3 September 2011 het die Hoof van die Departement, Rudi Ellis, te sterwe gekom na ‘n lang siekte. ‘n

Eerbetoon aan hierdie gesiene kollega verskyn elders in hierdie Jaarverslag. Piet van Zyl is aangestel as

die nuwe Hoof van Departement met effek van 1 Januarie 2012.

1. ALGEMENE OORSIG VAN DIE STAND VAN FINANSIëLE SAKE

Die Departement het tydens hierdie verslagtydperk voor talle beleidsbesluite en strategiese kwessies te

staan gekom, wat onder andere die volgende insluit:

1.1 Beleidsontwikkeling en strategiese kwessies

• Wetgewing rakende Grondgebruikbeplanning

’n Konsepwet op Grondgebruikbeplanning is voltooi, geadverteer vir kommentaar en openbare

vergaderings is by die distriksmunisipaliteite en in die Kaapse Metropool gehou. Die Departement

hersien tans die kommentaar wat ontvang is. Die doelwit is om die wet bekend te maak teen

April 2013. Parallel met hierdie provinsiale proses, koördineer die Departement ook die provinsiale

hersiening van die Konsepwetsontwerp of Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur wat deur

die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming vrygestel is vir kommentaar in

Februarie 2012.

• Bekendmaking van die wysigings aan die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (WNOB) (Wet No.

107 van 1998), Regulasies insake Omgewingsimpakassessering (OIA)

Met die gewysigde WNOB OIA-regulasies wat effektief was op 2 Augustus 2010, het die Departement

gedurende 2011/2012 sy OIA-riglyne en Inligtingdokumentreeks bygewerk en 13 eksterne kapasiteits-

bouwerkswinkels oor die gewysigde WNOB OIA-regulasies aangebied. Die Departement het ook

aktief deelgeneem aan die wethervormingsproses wat onderweg is om verdere wysigings aan die

WNOB OIA-regulasies en die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Omgewingsbestuur, 2011 te maak.

In hierdie opsig is kommentaar voorsien aan die Nasionale Departement van Omgewingsake en die

Departement het aktief betrokke geraak gedurende die verskillende forums wat deur die nasionale

Departement georganiseer is.

• Wes-Kaapse Wet op Biosfeerreservate

Op 13 Desember 2011 het die Provinsiale Kabinet die Wes-Kaapse Wet op Biosfeerresservate, 2011

(Wet No. 6 van 2011) goedgekeur. Die Departement is tans in die proses om die Regulasies insake

Biosfeerreservate op te trek.

• Konsepregulasies in sake Wes-Kaapse Gesondheidsorg-risiko-afval

Die Konsepegulasies insake Wes-Kaapse Gesondheidsorg-risiko-afval (WKGSRA) is gefinaliseer en

drie openbare deelname-werkswinkels is gedurende Julie en Augustus 2011 aangebied. Die finale

konsepregulasies is aan die Provinsiale Minister van Gesondheid voorgelê vir kommentaar. Goed-

keuring om die WKGSRA-regulasies te publiseer sal dan van die Minister van Plaaslike Regering,

Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning verkry word.

• Groenverkrygingsbeleid (GVB)

WES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

VERSLAG VAN DIE REKENPLIGTIGE BEAMPTE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

Die Konsepwitskrif op Groenverkryging is gefinaliseer en die Departement het ‘n openbare kommen-

taarwerkswinkel met sleutelamptenare van die Wes-Kaapse Regering (WKR) en eksterne

belanghebbendes aangebied. Die finale GVB en kosteverslag is in die proses om aan die Provinsiale

Topbestuur en Kabinet voorgelê te word vir goedkeuring om te publiseer.

54 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!