01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Doel:

PROGRAMME 4: OMGEWINGKWALITEITSBESTUUR

Die doel van hierdie program is om wetgewing, beleide, norme, standaarde en riglyne vir omgewingimpakbestuur,

luggehaltebestuur en bestuur van afval en besoedeling op provinsiale en plaaslike sfere van

die regering te vestig.

Strategiese Doelwit:

• Om die volhoubare ontwikkelingsparadigma in omgewings- en ruimtelike beplanning en bestuur te

bevorder en kennis te neem van omgewingsverandering en ongelykhede aan te spreek.

• Om stelsels, prosesse en maatreëls te ontwikkel om effektiewe en doeltreffende dienslewering

te steun.

Prestasieaanwysers en Mikpunte:

Die prestasieaanwysers en mikpunte word in die tabelle onder elke subprogram uiteengesit, insluitend

die sleutelprestasies.

SUBPROGRAM 4.1: IMPAKBESTUUR

Doel:

Om volhoubare ontwikkeling deur die implementering van ‘n Omgewingimpakbestuurstelsel (OIB) te bevorder,

en die gebruik van verskeie instrumente, soos Omgewingimpakassesserings. ‘n Effektiewe OIBstelsel

word gesteun deur Omgewingbestuursraamwerke (OBR’e) en ander Omgewingbeplanningsinstrumente

terwyl die grondgebruikbestuursfunksie geïmplementeer is deur die implementering van die

provinsiale beplanning-en-bestuurstelsel.

Strategiese Doelwit:

Om die volhoubare ontwikkelingsparadigma in omgewings- en ruimtelike beplanning en bestuur te bevorder

en kennis te neem van omgewingsverandering en ongelykhede aan te spreek.

Prestasieaanwysers en Mikpunte:

Die aanwysers en mikpunte vir die subProgram word in die onderstaande tabel uiteengesit. Die sleutelprestasies

is as volg:

Sleutelprestasies:

• Gedurende 2011/12 het die subprogram die Saldanhabaai-0mgewingsbestuurraamwerk gefinaliseer

(OBR) en die Drakenstein Omgewingsbestuurraamwerk hersien as gevolg van verandering in

Wetgewing. Dit is tans in die proses om instemming van die nasionale Departement van Omgewing-

sake te verkry.

Opsomming van status van omgewingimpakassessering en beplanningsaansoek:

34 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

OIA BEPLANNING

Afwagtende aansoeke 01/04/2011 1 118* 1 042

Aansoeke ontvang 606 1 047

Aansoeke gefinaliseer 939 1 217

Afwagtende aansoeke soos op 31/03/2012 785 872

* Hangende balans reggestel as gevolg van fout in die 2010/2011 Jaarverslag.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!