01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

6. ONTVANGBARES VIR DEPARTEMENTELE INKOMSTE

Ontvangbares vir departementele inkomste word in die openbaarmakingsaantekeninge van die

finansiële jaarstate openbaar.

7. NETTO BATES

7.1 Kapitaliseringsreserwe

Die kapitalisering behels finansiële bates en/of laste waarvan die oorsprong ‘n vorige verslagtydperk is,

maar wat vir die eerste keer in die huidige verslagtydperk in die staat van finansiële posisie erken word.

Bedrae word in die kapitaliseringsreserwes erken wanneer in die huidige tydperk geïdentifiseer en word

na die Nasionale/Provinsiale Inkomstefonds oorgeplaas wanneer die onderliggende bate van die hand

gesit word en die verwante fondse ontvang word.

7.2 Verhaalbare inkomste

WES-KAAP: OMGEWINGSDIENSTE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

REKENKUNDIGE BELEIDE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

Bedrae word erken as verhaalbare inkomste wanneer ‘n betaling wat in ‘n vorige finansiële jaar gemaak

word van ‘n debiteur verhaalbaar word in die huidige finansiële jaar. Bedrae word oorgedra na die

Nasionale/Provinsiale Inkomstefonds wanneer dit verhaal word of dit word na die staat van finansiële

prestasie oorgedra wanneer dit afgeskryf word.

8. VERWANTEPARTYTRANSAKSIES

Spesifieke inligting aangaande verwantepartytransaksies word by die openbaarmakingsaantekeninge ingesluit.

9. SLEUTELBESTUURSPERSONEEL

Vergoeding betaal aan sleutelbestuurspersoneel, insluitend hul gesinslede waar van toepassing, word by

die openbaarmakingsaantekeinge ingesluit.

10. OPENBARE PRIVAATVENNOOTSKAPPE

‘n Beskrywing van die OPV-reëling, die kontrakgelde en lopende en kapitaaluitgawes verwant aan die

OPV-reëling word by die openbaarmakingsaantekeninge ingesluit.

11. GG-VERVOERUITGAWES EN VERBINTENISGELDE

Die Nasionale Tesourie het ‘n afwyking van die openbaarmaking van toedelingsfinansies-bruikhuur kontrakuitgawes

en toekomstige finansiële verbintenisgelde tussen kapitaal en rente soos voorgeskryf deur

die rekeningkundige beleid in paragraaf 5.7 hierbo, goedgekeur, as gevolg van die laat finalisering van die

misverstand oor die rekenkundige hantering van die GG-voertuie. Toekomstige finansiële bruikhuurkontrakverbintenisgelde

met is geopenbaar die gebruik van CPIX-tariewe as basis vir die jaarlikse verhoging.

92 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!