01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die Wet op Geïntegreerde Kusbestuur (Wet No. 24 van 2008) saam te smelt, was omslagtig en moeilik

uitvoerbaar. In die proses is konseplyne en –regulasies geformuleer in samewerking met munisipaliteite

en ‘n projekrigkomitee wat vervolgens deur die Departement van die Premier se Regsdiensdirektoraat

hersien is.

Die biodiversiteit-kapasiteitsbouwerkswinkels wat dwarsoor die Provinsie aangebied word, dien om

meer kapasiteit aan die Departement se omgewingsimpakassessering-hersieningsbeamptes, asook

CapeNature se beamptes te verleen om te verseker dat besluitneming konsekwent en ingelig is.

Beamptes word spesifiek opgelei in die gebruik van biodiveriteitsbeplanningsinstrumente. Bykomend is

kapasiteitsbouwerkswinkels vir omgewingsassesseringspraktisyne gehou om te verseker dat hulle die

instrument en vereistes van omgewingsimpakassesserings (OIA’s) in die Provinsie verstaan. Dit maak

belyning tussen die omgewingsimpakassesserings wat hulle voorsien en die kriteria wat die omgewingsimpakassessering-hersieningsbeamptes

moet assesseer, moontlik.

In Julie 2011 is een biodiversiteit-kapasiteitsbouwerkswinkel, in samewerking met CapeNature, in

George gehou vir die departementele beamptes van die George-streekskantoor. Die werkswinkel is ook

bygewoon deur ‘n beampte van die nasionale Departement van Omgewingsake wat afgestaan is vir die

Sentrale Karoo-distriksmunisipaliteit. ‘n Soortgelyke werkswinkel is in samewerking met CapeNature in

George gehou vir die beamptes van CapeNature se George-distrikskantoor.

Die werkswinkel is ook bygewoon deur amptenare van die Departement van Landbou, Bosbou en

Visserye, die Suid-Kaapse Brandbeskermingsvereniging en Eden-distriksmunisipaliteit. Een biodiversiteit-

kapasiteitsbouwerkswinkel is in September 2011 in samewerking met die Internasionale Vereniging

vir Impakassessering (IVIA) en CapeNature in George gehou. In Oktober 2011 is twee biodiversiteit-

kapasiteitsbouwerkswinkels vir munisipale beamptes in George en Beaufort-Wes gehou.

Prestasies:

• Al 30 munisipale Geïntegreerde Ontwikkelingsplanne (GOP’s) vanuit ‘n biodiversiteitsperspektief hersien.

• Die Samewerkingsooreenkoms tussen CapeNature en die Departement van Omgewingsake en

Ontwikkelingsbeplanning is voltooi en onderteken.

• Arc Reader Geografiese Inligting (GIS) se produkte en dokumentasie aangaande die fynskaal-

biodiversiteitsbeplanningsprodukte is geskep.

Subprogram: 5.1 Biodiversiteit en Beskermde Gebiedsbeplanning en Bestuur

Prestasieaanwyser Basislyn

2010/11

1.1 Aantal

Koördinerende

Struktuurvergaderings

gereël.

1.2 Aantal Provinsiale

Biodiversiteitsbeleide

ontwikkel.

Werklike Prestasie

teenoor Mikpunte

Mikpunt

2011/12

Werklik

2011/12

Rede vir Afwyking

1 4 3 Die 4de skakelvergadering

tussen CapeNature en die

Departement is uitgestel.

n.v.t. 1 0 Die beleid is nog nie voltooi

nie as gevolg van beperkte

kapasiteit.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!