01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tabel 4.13.4: Griewe ingedien, 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

Griewe ingedien Aantal % van totaal

Aantal griewe opgelos 5 100

Aantal griewe nie opgelos nie - -

TOTALE AANTAL GRIEWE INGEDIEN 5 100

Aantekening: Griewe ingedien verwys na sake wat in die verslagtydperk gefinaliseer is. Griewe wat nie

opgelos is nie, verwys na sake gefinaliseer, maar waar die resultaat nie in die guns van die verontregte was

nie en as ongestaaf bevind is.

Tabel 4.13.5: Dispute ingedien by Rade, 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

Dispute by Rade ingedien Aantal % van aantal

Aantal griewe bekragtig 2 100

Aantal griewe afgewys - -

TOTALE AANTAL DISPUTE INGEDIEN 2 100

Aantekening: Rade verwys na die Koördinerende Staatsdiens-bedingingsraad (KSDBR) en Algemene

Staatsdienssektor-Bedingingsraad (ASDBR).

Tabel 4.13.6: Staakaksies, 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

Staakaksies Aantal

Totale aantal werksdae verloor 0.81

Totale koste (R’000) van werksdae verloor 0.4

Bedrag (R’000) as gevolg van geen werk geen betaling -

Aantekening: Staakaksies sluit deelname aan georganiseerde optogte in. Dienooreenkostig kan afwesighede

slegs die aantal ure van staakverwante afwesigheid weerspieël. Die totale koste vir werksdae verloor sal

gedurende die 2012/13-verslagtydperk verhaal word.

Table 4.13.7: Precautionary suspensions, 1 April 2011 to 31 Maart 2012

Skorsings as voorsorgmaatreël Aantal

Aantal mense geskors -

Aantal mense wie se skorsing meer as 30 dae was -

Gemiddelde aantal dae geskors -

Koste (R’000) van skorsings -

Aantekening: Skorsings as voorsorgmaatreël verwys na personeel wat geskors word met betaling terwyl die

saak ondersoek word.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

157

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!