01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die onderstaande tabel lig sommige van die sleutelprestasies uit soos uit die Nasionale Uitkoms

10-verslag gehaal:

Afvalbestuur

Lugbesoedelingbestuur

Klimaatverandering

Ruimtelike

grondgebruikbeplanning

Afvalbesuur-lisensiëringsplan is gefinaliseer met 38% van die afvalverwyderingsfasiliteite

gelisensieer.

Agt tweede generasie munisipaalgeïntegreerde afvalbestuurplanne is

gedurende die finansiële jaar geassesseer.

‘n Monitering-en-Evalueringjaarverslag is opgestel op die implementering

van munisipaal geïntegreerde afvalbestuurplanne.

Die Wes-Kaapse Geïntegreerde Afvalbestuurplan (Provinsiaal) is in lyn

gebring met die Nasionale Strategie vir Afvalbestuur, soos gepubliseer in

November 2011 en gefinaliseer.

Die Wes-Kaapse Konsepregulasies insake Gesondheidsorg-risiko-afval is

gefinaliseer.

Lugbesoedeling- en Kweekhuisgas-inventaris is voltooi.

Die Verslag oor Toestand van Luggehalte (2010) is gefinaliseer en gedruk.

Die Volhoubare Waterbestuursplan vir die Provinsie is voltooi.

Die ontwikkeling van beide Kwikemissie-inventaris en Kwikrisikobestuursplan

vir die Wes-Kaap is voltooi.

Drie opleidingsessies oor die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur artikel

30 is aan die bedryf (spesifiek die vervoersektor) aangebied oor die

rapportering en opruim van noodinsidente.

Remediëring van besmette terreine is hanteer op ‘n geval-tot-gevalbasis

en is onder die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, artikel 28, hanteer

soos vereis.

Klimaatverandering-mini-spitsberade is vir munisipaliteite in die Wes-Kaap

gehou.

‘n Provinsiale klimaatveranderingspitsberaad is gehou in samewerking

met die nasionale Departement van Omgewingsake 17de Konferensie van

Partye-program.

Die seevlakstyging- en vloedrisiko-assesseringsprojekte wat aan die

Weskus en in die Overberg-distriksmunisipaliteite gehou is, is afgesluit.

Outomatiese meterleestegnologie is in ons Departement se kantoor-

geboue, nl. Leeusig, Property Centre en Utilitas geïnstalleer om

energieverbruik te meet.

Die Departement het die Wes-Kaap Groenste Munisipaliteit-kompetisie op

6 Oktober 2011 aangebied.

Drie Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke is vir die Theewaterskloof- Kaap

Agulhas- en Hessequa-munisipaliteite ontwikkel.

Ontwikkeling van Drakenstein se Omgesingsbestuursraamwerk is

gefinaliseer.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!