01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afvalbestuurlisensiëring

• Die Afvalbestuurlisensiëringplan is gefinaliseer en sal vanaf 1 April 2012 geïmplementeer word. Die

implementering sal eerste op die lisensiëring van ongelisensieerde afvalstortingsfasiliteite fokus.

• Een verslag wat beskikbare lugspasie by afvalstortingsfasiliteite bepaal is uitgereik. Nege afval-

stortingsfasiliteite is ondersoek om die beskikbare stortingsterrein-lugspasie te bepaal. Die uitslae van

die opname sal help met die afvalbeplanning van die Provinsie en die munisipaliteite.

Afvalbestuurbeplanning

• Die ontwikkeling van Bedryfsafvalbestuurplanne met 11 maatskappy binne die Verbruikergeformuleerde

Chemiese Sektor (VGCS) is gefasiliteer.

• Die Wes-Kaapse Geïntegreerde Afvalbestuursplan is in lyn gebring met die Nasionale Afvalbestuur-

strategie (NABS).

• ‘n Moniterings- en Evalueringsjaarverslag oor die implementering van munisipaalgeïntegreerde

afvalbestuursplanne is opgetrek.

Prestasieaanwysers en Mikpunte:

Die aanwysers en mikpunte word in die onderstaande tabel uiteengesit. Die sleutelprestasies vir die subprogram

is soos volg:

Groenverkrygingsbeleid (GVB)

• Die Konsepwitskrif op Groenverkryging is gefinaliseer. Die finale GVB en kosteverslag is in die proses

om voorgelê te word aan die Provinsiale Topbestuur en Kabinet vir goedkeuring om te publiseer.

Prestasieaanwyser Basislyn

2010/11

1.1 Aantal Konsep

Provinsiale GeïntegreerdeWaterhulpbronbestuurplanne

(GWHBP) ontwikkel.

1.2 Aantal aksies

onderneem vir

implementering van

Provinsiale Program

van Aksie (PPA) vir die

vermindering van

mariene besoedeling

van landgebaseerde

besoedelingsbronne.

1.3 Aantal inventarisse

ontwikkel op die

Provinsiale

Kwikrisikobestuursplan.

1.4 Aantal Artikel 30

Noodinsident-forumvergaderings

gehou.

1.5 Aantal Artikel 30

Noodinsident-

opleidingsessies gehou

met munisipaliteite of

die bedryf.

Subprogram: 4.3 Besoedeling- en Afvalbestuur

Werklike Prestasie

teenoor Mikpunte

Mikpunt

2011/12

1 1 1

1 1 1

1 1 1

2 2 2

Werklik

2011/12

Rede vir Afwyking

3 2 3 Die vervoersektor het ‘n

verdere werkswinkel

versoek.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!