01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tabel 4.8.4: Redes waarom nie voldoen is aan die vul van befondsde vakante poste nie – geadverteer

binne 6 maande en gevul binne 12 maande vanaf vakant.

SBD-vlak Redes vir nie-nakoming

Hoof van Departement Nie van toepassing

Salarisvlak 14 Omgewingsbestuur

Die pos het vakant geword in die vorige verslagtydperk en is binne 6

maande vandat dit vakant geword het, geadverteer. Nadat die aansoeke

geassesseer is, is daar besluit om met ‘n heradverteringsproses te begin

omdat die aantal geskikte kandidate beperk was. Die kortlys vir die heradverteerde

pos is gefinaliseer en die departement vertrou dat ‘n suksesvolle

aanstelling binne die volgende verslagtydperk gemaak sal word.

Salarisvlak 13 Grondbestuurstreek 3

Die pos het vakant geword in die vorige verslagtydperk en is binne 6 maande

vandat dit vakant geword het, geadverteer. Die Departement moes egter

heradverteer aangesien die geskikte kandidate beperk was. Die aansoeke is

geassesseer en die departement is in die proses om die kortlys te finaliseer.

Die departement voorsien dat die pos binne die volgende verslagtydperk

gevul sal word.

Afvalbestuur

Die pos het vakant geword in die vorige verslagtydperk en is binne 6 maande

vandat dit vakant geword het, geadverteer. Nadat die aansoeke geassesseer

is, is daar besluit om met ‘n heradverteringsproses te begin omdat die aantal

geskikte kandidate beperk was. Die kortlys is gefinaliseer en die departement

vertrou dat ‘n suksesvolle aanstelling binne die volgende verslagtydperk

gemaak sal word.

Tabel 4.8.5: Dissiplinêre stappe geneem omdat vereiste van die voorgeskrewe tydraamwerk om

SBD-poste binne 12 maande te vul nie nagekom is nie.

Disciplinary steps taken against SMS Members for not having concluded Performance Agreements

Geen dissiplinêre stappe nodig nie aangesien alle beskikbare SBD-poste geadverteer is.

No Afr given for this heading.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

145

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!