01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DEEL 2: INLIGTING OOR VOORAFBEPAALDE

DOELWITTE

2.1 ALGEMENE PRESTASIE

Die doel daarmee om programprestasieinligting te verskaf is om lede van die Wetgewing, sowel as die algemene

publiek, van gebalanseerde en betroubare inligting te voorsien aangaande die Departement van

Omgewingsake en Ontwikkelingbeplanning se prestasie ten opsigte van sy beplande doelwitte wat ter tafel

gelê is in die wetgewing in nakoming van Artikel 27(4) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur (1999).

2.1.1 Bewilligde fondse

Toedeling Hooftoedeling Aangesuiwerde

toedeling

2.1.2 Doel van program

Die doel van die Departement is om volhoubare ontwikkeling, besoedeling- en vaste-afvalbestuur, die

beskerming van biodiversiteit, provinsiale, streeks- en plaaslike ruimtelike beplanning, geassosieerde

omgewings- en landontwikkelingsbestuur, kusbestuur en wetstoepassing en -monitering te bevorder.

2.1.3 Strategiese Uitkomsgeoriënteerde Doelwitte

Werklike Bedrag

Spandeer

(Oor-)/Onderbesteding

R’000 R’000 R’000 R’000

Departement 351 262 348 534 348 467 67

verantwoordelike

Minister/LUR

Beheer-

departemen

Rekenpligtige

Beampte

Provinsiale Minister van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning

Hoof van Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning

Tydens die opstel van die 2011/12 Prestasie-jaarplan, het die Departement sy strategiese doelwitte soos

geïdentifiseer in die Vyfjaar Strategiese en Prestasieplan 2010-2015, hersien.

Strategiese Doelwitte

• Om volhoubaarheid in die groei en ontwikkeling in te sluit wat die Klimaatverandering in die Wes-Kaap

verlig en daarby aanpas.

• Om leierskap en innovering in omgewingsbestuur en geïntegreerde omgewingsbeplanning te voorsien.

• Om die kwaliteit van lewe van alle mense te verhef deur die fasilitering van volhoubaar leef.

• Om by te dra tot ekonomiese groei, sowel as deelname in, en toegang tot, die omgewingsekonomie.

2.1.4 Oorsig van die diensleweringsomgewing vir 2011/12

Die Departement het die Provinsiale Strategiese Plan se fokus in ag geneem in ‘n poging om onder andere

ekonomiese groei, werkskepping en die omgewing op te los en/of verbeter deur projekte ten opsigte van

klimaatverandering, watergehalte, grondgebruikbeplanning, luggehalte, besoedeling- en afvalbestuur,

sowel as biodiversiteit. Al die bogenoemde word gerealiseer deur die implementering van die Provinsiale

Strategiese Doelwit 7, waarvan die Departement die bewaarder is.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!