01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die gehalte van in-jaar-bestuur en kwartaallikse verslae ingedien ingevolge die

WOFB en die Wet op Verdeling van Inkomste.

Die Ouditkomitee is tevrede met die inhoud en gehalte van kwartaallikse verslae wat deur die

Rekenpligtige Beampte van die Departement in die verslagjaar voorberei en uitgereik is.

Evaluering van finansiële state

Die Ouditkomitee het:

• die geouditeerde Finansiële Jaarstate wat by die Jaarverslag ingesluit moet word met die Ouditeur-

Generaal en Rekenpligtige Beampte hersien en bespreek;

• die Ouditeur-Generaal se Bestuursverslag en die Bestuur se reaksie daarop hersien;

• veranderinge aan rekeningkundige beleide en praktyke soos van verslag gedoen in die Finansiële

Jaarstate hersien;

• die Departement se prosesse vir nakoming van regs- en regulerende bepalings hersien;

• die inligting oor voorafbepaalde doelwitte waarvan in die Jaarverslag verslag gedoen is, hersien

• die tussentydse finansiële state vir die ses maande geëindig 30 September 2011 soos aangebied

deur die Departement, hersien en waar van toepassing veranderinge aanbeveel; en

• wysigings voortspruitend uit die oudit hersien.

Die Ouditkomitee stem saam met en aanvaar die Ouditeur-Generaal se mening oor die Finansiële

Jaarstate, en stel voor dat die geouditeerde Finansiële Jaarstate goegekeur en saam met die verslag van

die Ouditeur-Generaal gelees moet word.

Interne oudit

Die Ouditkomitee rapporteer dat geen van die ses beplande areas van die goedgekeurde Interne

Ouditplan ter tafel gelê is teen 31 Maart 2012 nie as gevolg van operasionele hindernisse wat in die

eenheid ervaar is; en het remediërende aksie onderneem om herhaling hiervan te voorkom. Twee verslae

is egter na die jaareinde ter tafel gelê en die res is oorgedra na die volgende verslagsiklus.

Soos in die vorige jaar gerapporteer, is die Komitee van mening dat verdere ouditdekking nodig is en dat

daar ‘n behoefte vir addisionele kapasiteit is om die toenemende dekking van verdere hoërisiko-areas te

ondersteun.

Ouditeur-Generaal Suid-Afrika

Die Ouditkomitee het met die Ouditeur-Generaal Suid-Afrika vergader om seker te maak dat daar

geen onopgeloste kwessies is wat voortspruit uit die regulerende oudit nie. Korrektiewe aksies oor die

gedetailleerde bevindings wat voortspruit uit die huidige regulerende oudit sal op ‘n kwartaallikse basis

deur die Ouditkomitee gemonitor word.

Waardering

Die Ouditkomitee spreek graag sy waardering uit teenoor die Amptenare van die Departement, die

Ouditeur-Generaal Suid-Afrika en die interne Ouditeenheid vir die samewerking en inligting wat hulle aan

ons verskaf het om hierdie verslag op te stel.

Mnr. Z Hoosain

Voorsitter van die Ekonomiese Kluster-ouditkomitee

Datum: 13 Augustus 2012

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!