01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vraag Ja Nee Besonderhede, indien ja

7. Moedig die departement sy

werknemers aan om Vrywillige

Berading en Toetsing te

ondergaan? Indien wel, lys die

resultate wat jy behaal het.

8. Het die departement

maatreëls/aanwysers ontwikkel

om die impak van sy gesondheidsbevorderingsprogram

te

monitor en ontwikkel? Indien wel,

lys hierdie maatreëls/aanwysers.

MBT-SESSIES

Die volgende siftingsessies is uitgevoer:

Bloeddruk, Glukose, Cholesterol, TB, Oogtoetse, BMI

en praatjies.

• Die Departement van Omgewingsake en

Ontwikkelingsbeplanning het in 2 siftingstoetse

deelgeneem.

• 74 werknemers is getoets en het berading

ontvang vir MIV, Tuberkulose en Seksueeloordraagbare

Infeksies (SOI’s).

• Daar was geen kliniese verwysings vir TB, MIV of

enige ander SOI nie.

Die impak van gesondheidbevorderingsprogramme

word aangedui deur inligting wat via die Werknemergesondheid-

en Welstandkontrak (eksterne

WGW-diensverskaffer) voorsien word.

Die Werknemergesondheid- en Welstandprogram

word gemonitor deur Kwartaallike en Jaarlikse

verslaggewing. Hierdie verslaggewing word deur die

Eksterne Diensverskaffer voorsien. Die mees

onlangse jaarlikse gesondheidoorsigtydperk was

1 April 2011 – 31 Maart 2012. ‘n Gesondheidjaarverslag

vir al 6 Departemente is voorsien en ‘n oorsig vir al 6

Departemente is opgestel in een voorlegging.

Die kwartaallikse en jaarlikse oorsig gee ‘n uiteensetting

van die WGWP-Menslike Kapitaal Demografie,

nl. ouderdom, geslag, lengte van diens, afhanklike

benutting, taalbenutting, werknemer-teenoorbestuurder-benutting,

aantal gevalle.

Die oorsig dui ook diensbenutting, problematiese

profiele en tendense, assessering vna werknemeren

organisatoriese risiko aan en die impak daarvan

op die individuele funksionering in die werkplek.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

155

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!