01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Wes-Kaapse Konsepwetsontwerp op Volhoubare Energie

Wes-Kaapse Konsepwetsontwerp op Volhoubare Energie is in die 2011/12 finansiële jaar in same-

werking met munisipaliteite ontwikkel as deel van die Provinsiale voorbereidings vir die 17de

Konferensie van Partye-program (KVP17). Die mees onlangse konsepwetsontwerp is na die

Regsdienstedirektoraat in die Departement van die Premier verwys vir finale hersiening. ‘n Openbare

deelname-proses sal in die 2012/13 finansiële jaar onderneem word.

1.2 Betekenisvolle gebeurtenisse

• Omgewingsgebeurtenisse

Vier dae op die omgewingskalender is gedurende die 2011/12 finansiële jaar gevier, naamlik:

- Wêreldomgewingsdag (5 Junie 2011).

- Boomplantdag is onderskeidelik op 2 en 9 September 2011 in Darling en Khayelitsha gevier.

- Habitatdag 2011 is op 23 November 2011 in samewerking met Theewaterskloof-munisipaliteit gevier.

- Wêreldvleilanddag 2012 is op 2 Februarie 2012 in Khayelitsha gevier, tesame met die Natuurlewe-

vereniging van Suid-Afrika (NLSA) en die Stad Kaapstad.

Kusskoonmaakweek-geleenthede het van 12-16 September 2011 plaasgevind en het skole in die Stad

Kaapstad-metropoolgebiede geteiken. Die geleenthede is aangebied deur die Departement se Kusbestuureenheid,

Natuurlewe-vereniging van Suid-Afrika (NLSA) en Stad Kaapstad.

Mariene-week is gevier in:

- die Overberg-distrik van 12-14 Oktober 2011;

- die Eden-distrik van 24-27 Oktober 2011; en

- die Weskus-distrik van 6–10 Februarie 2012.

Al die kus- en marienegeleenthede is in samewerking met die Distriksmunisipaliteite, Stad Kaapstad,

Twee Oseane Akwarium en CapeNature gedoen.

• 2Precious2Pollute-program

WES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

VERSLAG VAN DIE REKENPLIGTIGE BEAMPTE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

Die besoedelingsdirektoraat het ook ‘n stalletjie by ‘n openbare geleentheid in Paternoster beman

waar daar bewusmaking van klimaatverandering, waterbesparing, energiebesparing en afvalher-

winning plaasgevind het, en om die Departement se werk op hierdie programme ten toon te stel.

• Groenste Munisipaliteit-kompetisie

Die Provinsiale rondte van die Nasionale Groenste Munisipaliteit-kompetisie is by die Departement

aangebied. Die toekenningseremonie is op 6 Oktober 2011 gehou om die provinsiale wenners te vier.

Drakenstein, George en Witzenberg plaaslike munisipaliteite en die Eden-distriksmunisipaliteit het

erkenning vir hul prestasies ontvang.

• Afvalbestuur-in-Onderwysprogram (ABOP)

Een ondersteuningwerkswinkel is op 27 Augustus 2011 met opvoeders in die Weskus-

distriksmunisipaliteit in Piketberg aangebied. Een opleidingwerkswinkel is op 10 en 11 Junie 2011 met

opvoeders in die Hessequa-munisipaliteit aangebied. Nog ‘n opleidingwerkswinkel is op

10 September 2011 met opvoeders in die Kaap Agulhas-munisipaliteit aangebied.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!