01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.2 Gebeurlikheidsaanspreeklikheid

Gebeurlikheidsaanspreeklikhede word ingesluit by die openbaarmakingsaantekeninge in die finansiële

state wanner dit moontlik is dat ekonomiese voordele van die Departement sal vloei, of wanneer ‘n uitvloei

van ekonomiese voordele of dienspotensiaal moontlik is, maar nie betroubaar gemeet kan word nie.

5.3 Gebeurlikheidsbates

Gebeurlikheidsbates word by die openbaarmakingsaantekeninge van die finansiële state ingesluit

wanneer dit moontlik is dat ‘n invloei van ekonomiese voordele na die entiteit sal vloei.

5.4 Verbintenisgelde

Verbintenisgelde word nie in die staat van finansiële posisie as ‘n las of uitgawe in die staat van finansiële

prestasie erken nie, maar word by die openbaarmakingsaantekeninge ingeluit.

5.5 Aanwas

Aanwas word nie in die staat van finansiële posisie as ‘n las of uitgawe in die staat van finansiële prestasie

erken nie, maar word by die openbaarmakingsaantekeninge ingesluit.

5.6 Werknemervoordele

Korttermynwerknemervoordele wat ‘n huidige regs- of konstruktiewe verpligting laat ontstaan, word in

die openbaarmakingsaantekeninge van die finansiële state weergegee. Hierdie bedrae word nie in die

staat van finansiële prestasie of die staat van finansiële posisie erken nie.

5.7 Bruikhuurverbintenisgelde

Finansiële bruikhuurkontrak

Finansiële bruikhuurkontrakte word nie as bates en laste in die staat van finansiële posisie erken nie.

Finansiële bruikhuurkontrakbetalings word as ‘n uitgawe in die staat van finansiële prestasie erken en

word tussen die kapitaal en renteporsies toegedeel. Die finansiële bruikhuurkontrakverpligting word in

die openbaarmakingsaantekeninge van die finansiële state geopenbaar.

Bedryfsbruikhuurkontrak

Bedryfsbruikhuurkontrakbetalings word as ‘n uitgawe in die staat van finansiële prestasie erken. Die

verbintenisgelde van bedryfsbruikhuurkontrakte word in die openbaarmakingsaantekeninge van die

finansiële state geopenbaar.

5.8 Waardedaling

Die departement toets vir waardedaling waar daar ‘n aanduiding is dat ontvangbare rekeninge, lenings

of beleggings se waarde moontlik gedaal het. ‘n Assessering om te kontroleer of daar ‘n aanduiding van

moontlike waardedaling is, word by elke verslagdatum gedoen. ‘n Raming word gemaak vir twyfelagtige

lenings en ontvangbares gebaseer op ‘n hersiening van alle uitstaande bedrae teen jaareinde. Waardedaling

op beleggings word bereken as die verskil tussen die drabedrag en die huidige waarde van die

verwagte toekomstige kontantvloei-/dienspotensiaal wat uit die instrument voortvloei.

5.9 Voorsorg

WES-KAAP: OMGEWINGSDIENSTE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

REKENKUNDIGE BELEIDE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

Voorsorgreserwes word geopenbaar wanneer daar ‘n huidige regs- of konstruktiewe verpligting om

ekonomiese voordele te verbeur as gevolg van gebeurtenisse in die verlede en dit waarskynlik is dat ‘n

uitvloei van hulpbronne wat ekonomiese voordele insluit vereis sal word om die verpligting af te handel

en ‘n betroubare raming van die verpligting gemaak kan word.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!