01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

WES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

VERSLAG VAN DIE REKENPLIGTIGE BEAMPTE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

verstewig deur die kultuur van risikobestuur soos vereis ingevolge artikel 36(1)(a)(i) van die WFOB goed

vas te lê.

Gedurende die 2011/12 finansiële jaar het die Departement strategiese en programrisiko’s geïdentifiseer

en in die departementele strategiese- en programrisiko-registers aangeteken.

Die Departement se Ondernemingsrisikobestuurplan is volledig geïmplementeer.

Finansiële openbaarmaking van Senior Bestuursdienslede is afgehandel en voorgelê aan die Openbaredienstekommissie

en die Departement van Staatsdiens en Administrasie. Die finansiële belang van die

personeellede op PERSAL is op ‘n kwartaallikse basis met die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele

Eiendom (KMIE) se nasionale databasis vergelyk. Die beleid oor vergoedingswerk buite die werkplek is

weer eens aan alle personeellede uitgereik. Daar word van personeellede vereis om vir goedkeuring by

die HVD aansoek te doen vir enige vergoedingswerk buite die werkplek. Hulle is weer vermaan om te

verseker dat hulle die nodige toestemming het, en gebrek daaraan sal uitloop op dissiplinêre aksie.

9. BEËINDIGDE AKTIWITEITE / AKTIWITEITE WAT BEËINDIG GAAN WORD

Geen

10. NUWE/VOORGESTELDE AKTIWITEITE

Die Nasionale Departement van Omgewingsake het voorgestel dat ‘n fooistruktuur vir omgewingsimpakassessering

(OIA)-aansoeke ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (WNOB), Wet 107 van

1998, en afvalbestuurlisensie ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Afval geïmplementeer

word gedurende die 2012/13 finansiële jaar.

11. BATEBESTUUR

Departementele bates bestaan hoofsaaklik uit kantoormeubels en toerusting, inligtingtegnologie en

verwante toerusting en sagteware, luggehaltemoniteringstasies en mindere bates. Volgens die leiding

van die Provinsiale Tesourie, word Staatsmotorvervoer (SMV)-voertuie nou ook op die departementele

bateregister ingesluit. Toevoegings gedurende die finansiële jaar word gerekonsilieer tussen die rekenkundige

rekords en die bateregister. Wegdoening en oorplasings is ook op die bateregister aangeteken.

12. INVENTARIS

Die Departement maak nie gebruik van ‘n stoorfasiliteit vir inventarisdoeleindes nie. Alle verbruiksgoedere

word verkry en aan gebruikers by ontvangs uitgereik.

13. GEBEURTENISSE NA DIE VERSLAGDATUM

Geen

14. INLIGTING OOR VOOROPGESTELDE DOELWITTE

Vier kwartaallikse programprestasieverslae oor nie-finansiële inligting is aan die Provinsiale Tesourie en

Gedeelde Ouditkomitee voorgelê. Hierdie kwartaallikse verslagassesserings laat die Departement toe

om werklike prestasie teen die beplande mikpunte soos in die Prestasiejaarplan weerspieël, te monitor.

Gedurende die verslagtydperk is vier kwartaallikes Nasionale Uitkoms 10-vorderingsverslae ook aan die

nasionale Departement van Omgewingsake voorgelê.

Die implementering van die doelwitte soos ingesluit in die Prestasiejaarplan was onderhewig aan

in-jaar-monitering om te verseker dat hulpbronne effektief en doeltreffend gebruik word. Hierdie

in-jaar-monitering en verslagdoening verskaf insig in assessering wat bepaal of die Departement sy

prestasiemikpunte bereik het. Deel 2 van hierdie Jaarverslag rapporteer oor Prestasie-inligting.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!