01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vraag Ja Nee Besonderhede, indien ja

5. Het die departement sy

diensbeleide en -praktyke

hersien om te verseker dat dit

nie onbillik diskrimineer teen

werknemers op die basis van

hulle MIV-status nie? Indien wel,

lys die indiensnemingsbeleide/praktyke

wat hersien is.

6. Het die departement maatreëls

ingestel om MIV-positiewe|

werknemers of diegene wat blyk

MIV-positief te wees teen

diskriminasie te beskerm?

Indien wel, lys die sleutelelement

van hierdie maatreëls.

154 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Die Transversale Bestuursraamwerk vir Werknemerbystandprogramme

in die Wes-Kaapse Provinsiale

Regering is effektief en aangeneem deur die

Koördinerende Kamer van die KSDBR vir die

Wes-Kaap op 10 Augustus 2005.

DSDA het verskeie nasionale beleidsdokumente in

2007/8 ontwikkel wat Werknemergesondheid en

Welstand (WGW) in die Staatsdiens bestuur en wat

die programme en dienste op ‘n eenvormige wyse

koördineer.

In hierdie opsig maak alle diensbeleide voorsiening

vir billike praktyke, ongeag die MIV-status

van personeel of aansoekers.

Gedurende die verslagtydperk het die Departement

van die Premier ‘n Transversale Werknemergesondheid-

en Welstandsbeleid ontwikkel.

Die konsepdokument word gekonsulteer.

Bykomend is die Departement van Gesondheid tans

besig om die Transversale MIV-en-VIGS/SOIwerkplekbeleid

en -program te hersien wat van

toepassing is op alle Departemente. Die dokument

is in die laaste fase van konsultasie om te verseker

dat al vier pilare van die WGW Strategiese

Raamwerk 2008 in lyn is.

Die Departement het bestaande wetgewings- en

beleidsraamwerk geïmplementeer, asook Moniteringen

Evalueringsriglyne, wat deur die DOWA ontwikkel

is. Die oorkoepelende doel van hierdie raamwerke is

om die MIV-positiewe werknemers te beskerm deur

die implementering van die Drie Zeros in lyn met die

Gesamentlike Verenigde Nasies-program oor MIV &

VIGS (UNAIDS) te bepleit. Hierdie is Opvoedkundige

programme en inligtingsessies wat ontwikkel is om

die stigma en diskriminasie uit te roei en bewustheid

te bevorder deur:

• Zero nuwe MIV-, SOI- en TB-infeksies

• Zero sterftes geassossieer met MIV en TB

• Zero diskriminasie

Die departement het ‘n MBT-veldtog begin om die

DOWA se “Ken jou Epidemie en Ken jou Respons”

dwarsoor die Wes-Kaap te intensifiseer.

Die doel is om:

• MIV- en TB-diskriminasie in die werkplek te

verminder. Dit sluit veldtogte teen onregverdige

diskriminasie en bemagtiging van werknemers in.

• Verminder onregverdige diskriminasie in toegang

tot dienste. Dit sluit in dat die Direktoraat: Werkgewerverhoudings

klagtes aanspreek en opleiding aan

werknemers voorsien.

• Ander sleutelelement wat MIV/VIGSdiskriminasiekwessies

aanspreek is:

Bewusmaking Programme wat aangebied is,

plakkate en pamflette is versprei, MIV/VIGSberading-

en Toets-veldtogte, kondoomverspreiding

en praatjies (praatsessies deur MIV/VIGS-positiewe

verteenwoordigers).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!