01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SUBPROGRAM 4.2: LUGGEHALTEBESTUUR

Doel:

Om die lug- en atmosferiese gehalte te verbeter deur die implementering van luggehaltebestuurwetgewing,

-beleide en -stelsel op ‘n provinsiale vlak. Die subprogram is ook verantwoordelik daarvoor om

luggehaltebestuurpogings op plaaslike, nasionale en internasionale vlakke te steun en sluit die implementering

van luggehaltebestuursinstrumente soos om luggehalte-prioriteitsgebiede te verklaar, omringende

luggehaltemoniteringstelsels, die ontwikkeling en instandhouding van emissie-inventarisse.

Strategiese Doelwit:

Om die volhoubare ontwikkelingsparadigma in omgewings- en ruimtelike beplanning en bestuur te bevorder

en kennis te neem van omgewingsverandering en ongelykhede aan te spreek.

Prestasieaanwysers en Mikpunte:

Die aanwysers en mikpunte word in die onderstaande tabel uiteengesit. Die sleutelprestasies vir die subprogram

is as volg:

Sleutelprestasies:

• Die toestand van Luggehaltebestuur: Wes-Kaap 2010-verslag uitgegee.

• Vier Provinsiale Luggehaltebestuursplan (LGBP)-belanghebbende- / Werkgroep- / Taakspanver-

gaderings gehou.

• Die Provinsiale inventaris vir Kweekhuisgas- en Lugbesoedelende emissies is bygewerk.

• Twee belanghebbendes-werkswinkels oor die ontwikkeling van ‘n emissieverslaginstrument is

aangebied.

• Twee kapasiteitsbouwerkswinkels oor in-stack moniteringsvereistes is aangebied.

• Gemonitor en verslag gelewer oor gehalte van omringende lug by 9 plekke binne die Provinsie

(Worcester, George, Malmesbury, St. Helenabaai, Oudtshoorn, Khayelitsha, Vissershok, Danabaai en

Stellenbosch).

• Verkry twee Luggehalte-moniteringstasies.

• Lewer ‘n verslag oor kostevoordeelanalise ten opsigte van die vestiging van ‘n laboratorium vir die

Wes-Kaap vir die monitering van die gehalte van omringende lug.

• Vyf Provinsiale Forums vir Luggehaltebeamptes in die Provinsie aangebied.

Prestasieaanwyser Basislyn

2010/11

1.1 Aantal verslae uitgereik

oor Toestand

van Luggehalte

1.2 Aantal Provinsiale

LKBP belanghebbendes-

/ Werkgroep- /

Taakspanvergaderings

gefasiliteer.

1.3 Aantal opdaterings

uitgevoer op die Provinsiale

Inventaris van

Kweekhuisgas en Lugbesoedelende

Emissies.

Subprogram: 4.2 Luggehaltebestuur

Werklike Prestasie

teenoor Mikpunte

Mikpunt

2011/12

1 1 1

4 4 4

1 1 1

Werklik

2011/12

36 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Rede vir Afwyking

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!