01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofdienste Werklike diensbegunstigdes

Fasiliteer implementering

van

die Wes-Kaapse

Klimaatver-

andering-

Responsstrategie

en –aksieplan

a) Burgers van

die Wes-Kaap

b) Munisipale

amptenare

c) Munisipale

Raadslede

d) LUK’s en

LP’s van die

Wes-Kaap

Addisionele

begunstigdes

Geen a) Stel Konsepregulasies

op

ingevolge die Wet

op Volhoubare

Energie.

120 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Diensstandaard Werkleke prestasie

teenoor standaarde

b) Bied die

Provinsiale Komitee

vir Klimaatverandering

(PKKV) se

kwartaallikse

vergaderings aan.

c) Onderneem die

jaarlikse monitering

van Klimaatveranderingrespons.

d) Onderneem die

Seevlakstygingprojek

vir Agulhasdistrik

se Kus.

e) Jaarlikse

Hernubare-energieseminaar

gehou.

a) Die finale interne

Konsepwetsontwerp

op Volhoubare Energie

is voorgelê aan

Regsdienste vir

kontrolering.

b) Die PKKV is vervang

deur die Klimaatverandering-werkgroep

onder PSD7. Hierdie

groep het drie keer in

die 2011/12 finansiële

jaar vergader. Teen die

vierde kwartaal van die

finansiële jaar is besluit

dat die Klimaatverandering-werkgroep

in twee aparte

werkgroepe sal

verdeel: die Energiewerkgroep

en die

Klimaatveranderingaanpassingwerkgroep.

Hulle omvang word

tans bepaal en

belanghebbendes

geïdentifiseer.

c) Die M&E van die

Klimaatveranderingresponsstrategie

is van

stapel gestuur.

d) Die Seevlakstygings-

cenario-projek vir

Agulhas-distrik se Kus

is voltooi.

e) Die Hernubareenergie-Seminaar

is by

Green Cape onderneem

met noue

betrokkenheid en

steun van die Klimaatveranderingeenheid.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!