01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tipe reëling Werklike prestasies Kommentaar (moontlike afwyking)

f) Jaarlikse Hernubare-

energie-seminaar

f) Die Klimaatveranderingwerkgroep

onder PSD7 het

drie keer in die 2011/2012

finansiële jaar vergader.

Hierdie groep sluit verteenwoordigerss

van agt

provinsiale departemente,

die streeksdepartement van

Waterwese en die SKS in.

Die klimaatveranderingwerkgroep

word tans in twee

aparte werkgroepe verdeel:

die Energie-werkgroep en

die Klimaatverandering-

aanpassingswerkgroep.

Die omvang word tans

bepaal en belanghebbendes

geïdentifiseer.

g) Die jaarlikse Hernubareenergie-seminaar

is deur

ongeveer 200 afgevaardiges

bygewoon – insluitend

ontwikkelaars van hernubare

energie, academia,

burgergemeenskap,

internasionale organisasies

en staatsliggame.

Tabel 4.1.3: Strategie vir toegang tot dienslewering, 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

g) Die begroting vir die hernubare

energie-seminaar is oorgedra na

die Departement van Ekonomiese

Ontwikkeling en Toerisme omdat

GreenCape die primêre organiseringsrol

aangeneem het. DOSOB

het ‘n beduidende ondersteuningsrol

in die seminaar gespeel.

Toegangstrategie Werklike prestasies

Die van stapel stuur van die 2de Generasie Wet

op Nasionale Omgewingsbestuur (WNOB),

Omgewingsimpakassessering (OIA)regulasies

- Kapasiteitsbou

Dorpstraat 1, Kaapstad

Yorkstraat, George

Fasiliteer die implementering van die

Wes-Kaapse Klimaatveranderingrespons-

strategie en -aksieplan

Leeusig-gebou via Dorpstraat 1, Kaapstad

Die dienste is verskaf by:

Dorpstraat 1, Kaapstad

Yorkstraat, George

Die dienste is verskaf by:

Leeusig-gebou via Dorpstraat 1, Kaapstad

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!