01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.12. MIV-EN-VIGS- & GESONDHEIDSBEVORDERINGSPROGRAMME

Tabel 4.12.1: Stappe gedoen om die risiko van beroepsblootstelling te verlaag, 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

Eenhhede/kategorieë werknemers

geïdentifiseer wat ‘n hoë risiko loop om MIV en

verwante siektes op te don

Die aard van die Departement se werk stel

werknemers nie bloot aan ‘n vergrote risiko om

MIV/VIGS te kry nie. Ten spyte van die baie lae

beroepsrisiko, is alle werknemers op alle vlakke

binne die Departement geteiken.

Tabel 4.12.2: Besonderhede van Gesondheidsbevordering en MIV-en-Vigsprogramme (merk die toepaslike

blokkies en verskaf die nodige inligting), 1 April 2011 tot 31 Maart 2012

Vraag Ja Nee Besonderhede, indien ja

1. Het die departement ‘n lid

van die SBD aangewys om die

bepa-lings soos vervat in

Deel IV E van Hoofstuk I van die

Staatsdiensregulasie, 2001

te implementeer? Indien wel,

verskaf sy of haar naam

en posisie.

2. Het die departement ‘n

aangewese eenheid of het dit

aangewese spesifieke

personeellede om die gesondheid

en welstand van die

werknemers te bevorder?

Indien wel, dui die aantal

werknemers aan wat by hierdie

taak betrokke is en die jaarlikse

begroting wat vir hierdie doel

beskikbaar is.

Vervolg op volgende bladsy...

152 Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

Sleutelstappe gedoen om die risiko te verlaag

MIV/VIGS-berading en -Toetsing, siftingsen

bewustheidsveldtogte is in die algemeen

aangebied. Die uitbestede Gesondheid- en

Welstandkontrak (Werknemerbystandprogram

[WBP]) voorsien werknemers, hul kinders,

lewensmaats, gade of ander huislede van ‘n reeks

dienste. Hierdie dienste sluit die volgende in:

• 24/7/365 Telefoonberading

• Aangesig-tot-aangesigberading (6 + 2 sessiemodel)

• Trauma- en kritieke-insident-berading

• Opleiding en geteikende intervensies waar dit

vereis word.

As gevolg van die korporatisering van die

Werknemergesondheid- en Welstandfunksie,

het die Direkteur: Oganisatoriese Optrede

(Departement van die Premier) die rol vervul.

Die Korporatiewe Dienste-sentrum (KDS) binne die

Departement van die Premier voorsien ‘n transversale

diens aan elf (11) deelnemende departemente,

insluitend die Departement van Omgewingsake en

Ontwikkelingsbeplanning.

‘n Afgevaardigde Werknemergesondheid- en

Welstandeenheid binne die Direktoraat:

Organisatoriese Optrede en die Hoofdirektoraat

Organisatoriese Ontwikkeling bevorder die

gesondheid en welstand van werknemers in die

elf (11) departemente. Die eenheid bestaan uit ‘n

Adjunkdirekteur, drie (3) Assistentdirekteure, drie

(3) spanlede en een (1) intern. Begroting: R3,5m

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!