01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vraag Ja Nee Besonderhede, indien ja

3. Het die departement ‘n

Werknemersbystands- of

Gesondheidsbevorderingsprogram

vir werknemers

bekendgestel? Indien wel, dui

die sleutelelement/-dienste van

hierdie Program aan.

4. Het die departement (‘n)

komitee(s) gestig soos

oorweeg in Deel VI E.5 (e) van

Hoofstuk I van die Staatsdiensregulasies,

2001? Indien wel,

verskaf asseblief die name

van die komiteelede en die

belanghebbende(s) wat hulle verteenwoordig.

Vervolg op volgende bladsy...

Die departement het invervensies uitgevoer naamlik

Verstaan en Bestuur Stres, Verstaan en Bestuur

Lewensoorgange en Bestuur Welstandverwysingafrigting

vir alle werknemers. Hierdie intervensies

is beplan gebaseer op die tendense wat kwartaalliks

deur die Werknemerbystandprogram (WBP)verslae

voorsien deur die diensverskaffer ICAS vir

die tydperk 2011/12, rapporteer is. Die verslae is

gebaseer op die benutting van die WBP-dienste en

bestuursinligting ten einde toepaslike intervensies te

teiken om hierdie tendense aan te spreek.

Die geteikende intervensies was daarop gemik

om werknemerbetrokkenheid te verbeter deur die

bewustheid- en opvoedingintervensies wat gesonde

leefstyl en hanteringsvaardighede te bevorder. Dit

beteken aanbiedings om bewustheid te skep en

werknemers aan te moedig om ‘n proaktiewe benadering

te hê om die impak van hierdie probleme op

die werkplek te beperk. Die bogenoemde intervensies

is vir alle werknemers, insluitend bestuurders en

toesighouers, uitgevoer.

Die departemetn het ook inligtingsessies voorsien,

soos versoek deur verskeie departemente in die

Provinsiale Regering van die Wes-Kaap (PRWK) om

werknemers in te lig van die WGW-diens, hoe om

toegang te verkry tot die Werknemerbystandprogram

(WWP). Promosiemateriaal soos pamflette,

plakkate en brosjures is versprei.

‘n Nuwe Gesondheid- en Welstand-stuurkomitee

is gestig met lede wat deur elke departement

genomineer is.

Komiteelede is:

• Landbou: M Ferreira & H Jordaan (DJ)

• Gemeenskapsveiligheid: A Brink; S Sekwadi &

C Coetzee

• Kultuursake: S Julie

• Ekonomiese Ontwikkeling & Toerisme: C Julies &

P Martin

• Omgewingsake & Ontwikkelingsbeplanning:

M Kroese & P Visser

• Gesondheid: S Newman & N van der Walt

• Menslike Nedersettings: J Roberts & S Moolman

• Plaaslike regering: F Matthee & W Bingham

• Premier: P Kemp & Z Norushe

• Provinsiale Tesourie: B Damons

• Sosiale Ontwikkeling: T Mtheku

• Vervoer en Openbare Werke: C Marx & K Love

• Wes-Kaapse Onderwys: R Oosthuizen & C Pierce

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

153

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!