01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Omgewingsimplementeringsplan

Die Omgewingsimplementeringsplan (OIP) is ‘n vereiste van die nasionale Departement van

Omgewingsake ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, 1988 (Wet No. 107 van 1998).

Die Departement se Tweede Uitgawe OIP is in die 2010/11 finansiële jaar goedgekeur. Die eerste

nakomingsverslag vir die Tweede Uitgawe OIP is op 12 Julie 2011 aan die nasionale Departement van

Omgewingsake voorgelê.

SUBPROGRAM: 2.1 INTERREGERING KOÖRDINERING, RUIMTELIKE EN

ONTWIKKELINGSBEPLANNING

Strategiese doelwit:

• Om die volhoubare ontwikkelingsparadigma in omgewings- en ruimtelike beplanning en bestuur te

handhaaf, en kennis te neem van omgewingsverandering en ongelykhede aan te spreek.

Prestasieaanwysers en mikpunte:

Die aanwysers en mikpunte vir die subprogramme word in die onderstaande tabel aangedui. Die

sleutelprestasies is as volg:

Sleutelprestasies:

• Vier vorderingsverslae ten opsigte van die ontwikkeling van die Provinsiale Ruimtelike Plan uitgegee.

• Vier vorderingsverslae ten opsigte van die hersien van die Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelingsraam

werk is voltooi.

• Finansiële ondersteuning aan twee biosfeerreservate, naamlik Kogelberg- en Kaapse Weskusbiosfeerreservate.

Administratiewe ondersteuning is aan die Kaapse Wynlande- en Gouritz

Kluster-biosfeerreservate verleen.

• Die Ontwikkelingfasiliteringseenheid het op 100% van die versoeke vir ondersteuning/advies reageer

(397 versoeke ontvang).

• Die Ontwikkelingsfasiliteringseenheid het 59 kapasiteitsbouwerkswinkels fasiliteer (26 intern en

33 ekstern).

• Drie Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerke (ROR’s) is gefinaliseer as deel van die Beboude

Omgewingsteunprogram (BOSP), naamlik Theewaterskloof-, Kaap Agulhas- en Hessequa-munisipaliteite.

Die oorblywende drie ROR’s, wat ook in hierdie finansiële jaar begin is, sal gedruende die

eerste kwartaal van die nuwe finansiële jaar voltooi word: Bitou-, Mosselbaai- en Breede Vallei

- Munisipaliteite.

Agt Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk (ROR) GAP-analises is voltooi as deel van die BOOP vir die

volgende munisipaliteite: Swartland, Matzikama, Sederberg, Swellendam, Beaufort -Wes, Oudtshoorn,

Kannaland en Langeberg.

• Die Ontwikkelingfasiliteringseenheid het die koördinering van 24 publieke sektor ontwikkelingsaansoeke

(12 munisipale lyste en 12 munispale infrastruktuurtoelae-lyste) gemonitor en bystand

verleen.

• Die Ontwikkelingfasiliteringseenheid het 13 proaktiewe bilaterale verbintenisse op sektorale

ontwikkelingsaansoeke (8 verbintenisse aangaande munisipale infrastruktuurtoelaes, 2 verbintenisse

met die Departement van Menslike Nedersettings en 3 verbintenisse met die Stad Kaapstad)

gefasiliteer.

Die Ontwikkelingfasiliteringseenheid het verbintenisse oor hul ontwikkelingsbehoeftes, -strategieë,

-beleide, -programme en -projekte met al 30 munisipaliteite gefasiliteer.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!