01.05.2013 Views

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

Jaarverslag 2011/12 - Western Cape Department of Environmental ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Afvalbestuurbeplanning

WES-KAAP: OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING

BEGROTINGSPOS 9

VERSLAG VAN DIE REKENPLIGTIGE BEAMPTE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2012

- Die Departement het die ontwikkeling van Bedryfsafvalbestuurplanne met 11 maatskappye binne

die Verbruikergeformuleerde Chemikalieë-sektor (VGCS) gefasiliteer.

- Die Wes-Kaapse Geïntegreerde Afvalbestuurplan was in lyn met die Nasionale Afvalbestuurs-

trategie (NABS).

- ’n jaarlikse Monitering- en Evalueringsverslag oor die implementering van munisipaalgeïntegreerde

afvalbestuurplanne is opgetrek.

• Wes-Kaap Volhoubare Waterbestuurplan (WKVWBP)

Die Departement het die ontwikkeling van die Wes-Kaapse Volhoubare Waterbestuurplan in same-

werking met die nasionale Departement van Waterwese en ander provinsiale departemente voltooi.

• Chemikalieë-bestuursplanne

‘n Eerste generasie Kwikemissie-inventaris vir die Wes-Kaap, gebaseer op die Verenigde Nasionale

Omgewingsprogram (VNOP) se insturmentstel wat die potensiële bronne van kwikemissie na die

Wes-Kaap identifiseer, is ontwikkel. ‘n Kwikrisiko-bestuursplan sal gedurende die 2012/13 finansiële

jaar begin.

• Provinsiale Plan van Aksie om Marienebesoedeling van Landgebaseerde Bronne te verminder

Die Departement het die kartering van potensiële besoedelingspuntbronne in die vyf prioriteits-

riviermondings in die Provinsie voltooi as deel van die implementering van die Provinsiale Program

van Aksie vir die vermindering van landgebaseerde besoedeling in die mariene-omgewing. Dit

voorsien die grondwerk om bronne van besoedeling te bepaal wanneer insidente voorkom en die

korrelering van watergehaltemoniteringresultate.

Tesame met die inligting wat verkry word deur deel te neem aan Riviermonding-forumvergaderings

in die Provinsie, voorsien dit die basis om die terrein te bepaal waar rehabilitasie in een gepriori-

tiseerde riviermonding gedurende die volgende finansiële jaar gaan plaasvind.

• Omringende Luggehalte-moniteringsprogram

Die Departement het omringende luggehalte by nege plekke binne die Provinsie (Worcester, George,

Malmesbury, St. Helenabaai, Oudtshoorn, Khayelitsha, Vissershok, Danabaai en Stellenbosch)

gemonitor en daaroor verslag gelewer.

• Ontwikkel ‘n Seevlakstyging-risikoassessering

Die seevlakstyging- en vloedrisikoassessering vir die Overberg-distrik is voltooi.

• Sonkragverwarmer-strategie

Vyf werkswinkels rondom die massa-implementering van sonkragverwarmer-strategie vir munisipal-

iteite is gefasiliteer.

• Uitgebreide Openbare Werke-programkoördinering

Die Departement het die verantwoordelikheid om die Omgewing- en Kultuursektor van die

Uitgebreide Openbare Werke-program in die Wes-Kaap te koördineer en as voorsitter op te tree. Agt

belanghebbendes-vergaderings is in die 2011/12 finansiële jaar gehou.

Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning - Jaarverslag 2011/12

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!