01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-14-

OPSOMMING

Koning Mpande Ka Senzangakhona was die derde agtereenvolgende

koning in die vorstehuis van militere Zulu heersers. Hulle heroi·ese visie

het kIein groepies soldate saamgesnoer tot een enkele magtige nasie. Die

ontplooi·ng van die ideaal van nasieskap in die Zulu gemeenskap tydens

die bewind van Mpande, het sy oorsprong in die lofprysinge van sy vader,

Senzangakhona Ka lama, gehad.

Toe die pryssanger gese het: "Laat ons it band van bestemming inmekaar

weef, 0 menzi, afstammeling van lane, sodat ons kan uitstyg na werelde

buite bereik van geestelike vorme", het hy aangedui dat dit die

bestemming van die Zulu nasie was om die heelaI te deurreis en die

mense te verander in geesbewuste burgers van die kosmiese orde (in

Suidoos-Afrika).

Koning Shaka, 'n half-broer van Mpande, het die ideaal van hierdie

hofdigter aanvaar as hoof inspirasie van die revolusie, wat hy gelei het na

die dood van Senzangakhona. Dit was die ideologiese bloudruk waarop

hy die Zulu nasie gevestig het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!