01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-19-

die Hooge Randberg in 'n reguit Iyn na die Drakensberg, St. Lucia-baai,

insluitend" verklaar is as grens tussen KwaZulu en die Republiek van

Natalia.

Die Voortrekkers het, op die oewer van die Kliprivier, ongeveer 36 000

stuks vee wat na die Maqongqo-slag gebuit is, ontvang. Daarna het hulle

'n verdere 15 000 stuks vee van Mpande ontvang. Die Voortrekkers,

oortuig van Mpande se vriendelike gesindheid, was vasbelote om nie in

sy huishoudehke sake in te meng rue. Dit was met die voorbehoud dat

Mpande sal hou by die ooreengekome menslikheids-beginsel om

onnodige bloedvergieting te vermy.

Gedurende Mpande se koningskap het 'n vloed van Zulu drosters na

Natal, Suid van die Thukela, gestroom. Ongeveer 3 000 ontwortelde

Zulus en ander Swartes het in die omgewing van die hawe van Port Natal

geskuil v66r die aankoms van die Voortrekkers. Die Voortrekkers het

hulle in rue minder rue as ses lokasies gegroepeer. Hulle het van Mpande

se heerskappy gevlug en botweg geweier om na KwaZulu terug te keer.

Met die aanwas van so baie Zulu nedersettings in Natal, het dit vir die

Volksraad van die Republiek van Natalia noodsaaklik geword om Zulus

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!