01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-25-

aanmoediging van agtergeblewe Voortrekkers suid van die Thukela

beeindig nie. Hy het gehoop om, sy eie belange te bevorder deur

vyandskap tussen die Britte en Voortrekkers wakker te hou.

Die kontak tussen Mpande en verskillende Christen-sendelinge IS

voorafgegaan deur sporadiese aanvaIle op sendingstasies deur sy

voorganger Dingane. Mpande was nie negatief teenoor sendingwerk nie.

Hy het die Amerikaanse Raad van Kommissarisse, Engelse Wesliaanse

Methodiste Vereniging, Noorweegse Sending, Berlynse Sending,

Hanoverse Sending, Anglikaanse Kerk en Roomse Katolieke Kerk almal

toestemming verleen om huIle in KwaZulu te vestig om die Zulus te leer

van die Christendom. Die strategie om massas Zulus tot die Christendom

te bekeer deur Mpande se hotbouding, het vrugte afgewerp. Die

fundamentele etiese, bo-natuurlike en sosiale idees van die Zulus is deur

die Christilike leersteIlings van die sendelinge bevraagteken Mpande het

telkens ernstig versoek dat daar ten minste een sendeling naby sy

hoofkwartier gevestig word, moontlik om hulle werk to monitor, maar dit

is nooit uitgevoor nie.

Gedurende Mpande se bewind het die sendelinge die Britse administrasie

van Natal as super-uitbuiters van die Zulu nasie beskou. Die

Voortrekkers se houding teenoor die- Zulu Christen bekeerlinge (Kholwa)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!