01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-26-

was negatief. Die antagonisme wat die Voortrekkers jeens die

bekeerlinge gehad het, het voortgespruit uit die politiese uitwerking wat

evangelisasie op hulle gehad het. Die bekeerlinge het aangedring op

kwytskelding van wetlike verpligtinge wat die koloniale regering van

Pietermaritzburg die Zulus opgele het. Hierdie faktore het egter nie

Mpande se pogings beperk om sy verbintenis met die sendelingte te

gebruik om dreigemente van moontilike aanvalle uit die Natal-kolonie te

troefnie.

Mpande se bekwame diplomasie met die hantering van die verskillende

koloniale owerhede was egter ondoeltreffend om samehorigheid tussen sy

vyandige seuns te bereik. Dit het ook sy waardigheid as regetende

monarg aangetas. Hy was die regerende koning, maar politieke

verwikkelinge in die 1850's het tot eise van twee aanspraakmakers op

die troon, Mbuyazi en Cetshwayo, gelei.

Die kwessie van 'n troonsopvolger vir Mpande is me opgelos me.

Volgens die Voortrekkers van die Tranvaalse Republiek (ZAR), het

Mpande Cetshwayo as sy opvolger beskou. By sy paleis was fluisteringe

dat Mbuyazi sy opvolger sou wees aangesien sy moeder deur Shaka aan

Mpande as vrou gegee is. Die Britse owerheid het Mpande se voorkeur

aan Mbuyazi as sy troonsopvolger terdee uitgebuit.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!