01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-24-

Die Zulu Koning het nie een van die partye gehelp nie, maar toe dit blyk

dat die Britse magte die oorhand kry, het hy gesante na Kolonel Cloete

gestuur om te se dat hy op die punt gestaan het om met sy impi's teen die

Voortrekkers op te trek.

Mpande het beswaar gemaak teen blanke jagters en handelaars wat

KwaZulu binnegekom het. Hy het ook daarop aangedring dat die drosters

sy vee wat hulle saam met hulle geneem het, moet terugstuur. Mpande se

gesante het met die Britse amptenare geargumenteer dat hulle onderneem

het om die vee terug te stuur, maar slegs 100 stuks vee is aan hulle

teruggegee. Mpande het verder sy behoefte aan vuurwapens, bekend

gemaak en die Britse owerheid besoek om Swazi vergrype in die noorde

van KwaZulu te monitor. Die Koloniale administrasie in Natal het

onderneem dat niemand toegelaat sou ward om in te meng tussen die

Zulu-monargie en Britse owerheid nie. Die Britse owerheid het onkunde

oar die vee-teruggawe voorgegee, maar die noodsaaklike kontrole oar

handelaars se toegang in KwaZulu bevestig.

Die Britse imperialiste het die Zulu Koninkryk as 'n bedreiging beskou,

rnaar Mpande het hulle weer eens van sy lojaliteit verseker. Mpande het

ook afgesien van sy plan om 'n verdrag met die Voortrekkers te sluit.

Deur sy verklaarde steun aan die- Britse owerheid, het hy nie sy

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!