01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-15-

Gebore in ongeveer 1798, was Mpande die seun van Senzangakhona en

koningin Songiya van die Hlabisa staIn. Die Zulu afstammelinge, wat

grootliks deur Mpande verwek is as, die eerste koning om kinders te he,

het 'n koningshuis met hoe status geword. Mpande het bepaal dat na alle

kinders wat verwek is deur lede van die koninklike Zulu familie, verwys

moes word as abantwana (prinse en prinsesse).

Nietemin, het Mpande op 'n baie onsekere grondslag begin.

In sy jeug het hy gely aan umchoboka (vel dermatites). Sy voorgangers

en tydgenote het horn as traag, onbekwaarn, oorgewig en selfs lafhartig

beskou. Die meeste geskied1..'UIldige verslae verwys na Mpande se

minderwaardige stamboom, sy lafhartigheid, fisiese en verstandelike

gebreke. Maar in teenstelling heermee was Mpande 'n gewerfde

krygsman wat in die impi's ingelyf is die dood van Senzangakhona in

1816. Gedurende die volgende paar jaar het hy 'n onderdanige posisie

vervul en het daardeur die indruk geskep dat hy Die sou wedywer vir die

koningskap rue.

Die bron van Mpande se sterkte kan nagespeur word in sy naam. Dit kom

van 'n Zulu woord impande wat 'wortel' beteken. Die simboliese

betekenis van wortel is dat dit 'n bron van lewe is. Volgens

Senzangakhona se beplanning moes Mpande die oorsprong, krag en groei

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!