01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-18-

noorde van die Thukela. Sulke verldarings het die grondslag gele vir die

slag by die Maqongqo heuwels op 29 Januarie 1840. In daardie veldslag

is Dingaan se impie's verslaan deur die van Mpande.

Na langdurige slag by Maqongqo, het Andries Pretorius en lede van die

Volksraad Mpande op 10 Februarie 1840 ontmoet en horn as koning

bevestig. Dit het gebeur nadat die Zulu nasie horn alreeds as koning

gekroon het op 5 Februarie 1840. Rulle het horn oorgehaal om 'n eed

voor die Volksraad af te le waarvolgens hy die opperheerskappy van die

Volksraad erken het en ondemeem het om KwaZulu in vrede te regeer en

vriendkapsbande met die Voortrekkers te handhaaf. Mpande het daarna

die erenaam "Prius van die Emigrante Zulus" ontvang. By die

aanvaarding van die ooreenkoms van vriendskap en verdediging tussen

homself en die Voortrekkers, het Mpande gese: "As iemand enigiets teen

u sou doen, of tot u nadeel, kan u my net laat weet en dan verseker wees

dat ek en my hele leer sal kom om u te help. Ek sal tot my laaste

krygsmanne vir u opoffer."

Gp 14 Februarie 1840 het Pretorius 'n proldamasie uitgereik

waarvoolgens die gebied "vanaf die see, tot by die Swart Mfolozirivier,

waar dit deur die dubbele berge gaan naby die oorsprong, en dan langs

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!