01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-20-

wat weier om na KwaZulu teruggestuur te word, met die doodstraf te

dreig.

Die tweede Britse besetting van Natal (1842) het plaasgevind voordat die

Republiek sy plan van aksie ten uitvoer kon bring. Die Voortrekker­

regering wou onder meer Zulu-drosters na 'n gebied oorkant die

Mzinyathi, of tussen die Mthamvuna en Mzimvubu rivier, te verskuif.

Daar sou hul1e dan self-regering geniet, maar onderdane van die

Republiek bly met 'n Voortrekker-agent om toesig oar hulle sake te hou.

Die Kaapse Goewemeur George Napier, het aangevoer dat die gebied

tussen die Mzimvubu en Mzimkhulu rivier deur die inkosi (opperhoof)

Faku van die Mpando aan hulle afgestaan is. Hy het dit as hulle spesiale

taak beskou om die Zulus te beskerm aan wie hy "elke denkbare deug"

toegeskryf het in teenstelling met die Voortrekkers se verdagte bose

voomemens vanmee hulle vroeere onwettige verlating van die

Kaapko1onie en botsing met mzi1ikazi en Dingane. Napier moes die band

tussen die ko1onie Natal en die Natalse Zulus versterk deur spesiale

agente en sendelinge. Hy het magtiging van Lord John Russell, die Britse

minister van koloniale sake, ontvang om die militere besetting van Natal

te hervat.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!