01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-21-

Die voorlopige onderhandelinge wat die Voortrekkers met Napier gevoer

het, is weerspreek deur die Britse proklamasie van 2 Desember 1841.

Daarvolgens is die Britse her-besetting van Natal aangekondig en te

kenne gegee dat die Voortrekkers eintlik afvallige Britse burgers was. In

die proklamasie is ook beskuldigings vervat van beweerde Voortrekker­

mishandeling van Mpande se onderdane in Natal. Die twis tussen die

Voortrekkers en die Britse owerheid het 'n nadelige effek op die

verhoudinge tussen Mpande en die Voortrekkerleiers van die Republiek

van Natalia gehad. Die Republiek van Natalia is op 15 Julie 1842 op

aandrang van Henry Cloete aan Britse gesag onderwerp. Die

Voortrekkers was verplig om te swig omdat Mpande plegtig inderneem

het om voortaan die Britse owerheid te steun. Cloete het by Mpande die

indruk geskep dat die Britse besetting van Natal die Voortrekker-bewind

beeindig het, aan wie hy onderhorig was. Die het voorgekom asof

Mpande tevrede was met die Britse old.'Upasie van atal. In 1842 het

Mpande 'n grondeise-ooreenkoms met die Britse owerheid gesluit

waarvolgens die grens tussen Natal en KwaZulu sou strek vanaf die

oorsprong van die Mzinyathi (Buffelsrivier) tot by die ineenvloeiing met

die Thukela.

In Junie 1843 het Mpande besef dat die instroming van Zulu drosters na

Natal sy gesag ondermyn het. Hy het die Britse owerheid versoek om die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!