01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-16-

van die Zulu nasle wees. Dit is bewaarheid deurdat die latere Zulu

konings wie se vemuf groot roem en eer vir die nasie ingeoes het, sy

direkte afstamrnelinge was. Dit is moontlik dat Senzangakhona 'n

voorgevoel gehad het van sy seun se heerskappy en horn dus Mpande

genoem het.

Koning Shaka het Mpande ook die verantwoordelikheid gegee om die

vader van 'n seun te wees. Dit kan beskou word as 'n onderliggende

faktor wat veroorsaak het dat Mpande die natuurlike troonopvolger moes

wees.

Teen 1837 het Mpande 'n aansienlike persoonlike gevolg gehad wat saam

met horn gewoon het in sy vader se stat Mlambongwenya, in die

omgewing van Eshowe. Hy het hier onbevrees gewoon vir enige inval

van teenstanders. Dit het ook sy halfbroer Dingane verhinder om enige

onheilighede teenoor horn aan te pak soos wat hy teenoor sy ander half­

broers en potensi"ele teenstanders gedoen het.

Mpande het in 1840 koning van die Zulu nasie geword. Hy het regeer in

'n tydperk vry van grootskaalse konvensionele oorIoe. Maar hy het tog

ook tye beleef van sporadiese aanvalle tussen lede van die Nguni-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!