01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-27-

Die meerderheid Zulus het egter vir Cetshwayo verkies. Die Britse

owerheid het Cetswayo negatief beoordeel, veral oor sy beweerde

antagonisme teenoor die blankes. Interne twis het gekulmineer in die slag

van Ndondakusuka op die 2 Desember 1856. Gedurende hierdie slag was

sommige van die Britse handelaars genoodsaak om hulle vee agter te laat

op 'n eiland in die Thukelarivier. Na die oorlog het Mpande 'n boodskap

aan Luitenant-goeweerneur Scott gestuur dat Cetshwayo gewiUig was om

die handelaars wat hul eiendom verloor het te vergoed. Die

daaropvoolgende burgeroorlog van 1856 het 'n afname in die mag en

invloed van Mpande in die Zulu-koninkryk getoon. Vanaf 1857 tot sy

dood in 1872, is die Zulu-koninkryk, asook die verhouding met

buitelandse magte, doltreffend behartig deur Cetshwayo en sy Eerste

Minister Masiphula Ntshangase van Emgazini. Desnieteenstaande, het

Mpande se vroeere verhoudings met sowel die Voortrekkers as die Britse

koloniale owerheid, getoon dat hy eerder 'n bedrewe diplomaat as 'n

krygsman was. In teensteJling met die feit dat hy algemeen bekend

gestaan het as 'n plompe Zulu potentaat, was Mpande in werklikheid 'n

baie bedrewe, soepel en uitgeslape staatsman.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!