01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-17-

sprekende stamme soos die Xhosa, Swazi en Mpondo, was. Anders as sy

voorsate, het Mpande min oorloe teen ander lande gevoer. Hy het Zulu

impi's gestuur om vee van die Swazi, Bapedi, Hlubi, AmaNgwe en

AbakwaNkosi te buit. Mpande het ook tussenbeide getree in n

opvolgings-twis in Maputoland.

Die aard van Mpande se militere ekspedisies was geensins anders as die

van sy voorgangers me. Sy veldtogte is opgevolg deur die herlewing van

Shaka se amabutho (regimente), beheerstelsel en die bou van nuwe

amakhanda (nedersettings opgerig en bewoon deur die amabutho, wat

ook ii. harem bevat het) rondom sy paleis te Nodwengu. In die laat 1840's

is Mpande se militere ekspedisies se sukses bemoeilik deur sporadiese

inmenging deur beide die Voortrekkers en die Britse administrasie van

Natal.

Verhoudinge tussen Mpande en die Voortrekkers van die Republiek van

Natalia het op 15 Januarie 1839 begin toe Mpande die Voortrekker leiers

op die oewer van die Thukelarivier ontmoet het. Die leier van die

Volksraad., Andries Pretorius, het 'n harilike gesprek met Mpande gevoer.

Pretorius het besef dat vriendskapsbande met Mpande sekuriteit vir die

Voortrekkers sou verseker teen moontlike invalle vanaf die gebied van

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!